# Rugby: Wêreldrugby sê die Springbokke moes gestraf geword het vir die doelbewuste kort-afskop aan die begin van die tweede toets teen Italië in Gqeberha. Die senter André Esterhuizen het voor Manie Libbok se kortskop inbeweeg, waarmee Suid-Afrika ‘n skrum op die middelkolletjie afgedwing het. Wêreldrugby sê dit was ‘n doelbewuste oortreding van die afskop- […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die half-jaarlikse inspuiting, lenacapavir, vir die voorkoming van MIV/Vigs onderskryf. Die nuwe riglyne is bekendgestel op die Internasionale MIV-vereniging se MIV-wetenskapskonferensie in Kigali, Rwanda. Die WGO se direkteur-generaal, Tedros Ghebreyesus, sê die medikasie kan toegang verander vir kwesbare bevolkings wat te kampe het met stigmatisering of uitdagings met nakoming. Hy sê […]
# Tiffany Meek het in die Landdroshof in Roodepoort, Gauteng, onskuldig gepleit aan die moord op haar elfjarige seun, Jayden-Lee. Die Graad 5-leerder is dood aan beserings wat toegedien is met ‘n stomp voorwerp en sy gekneusde liggaam is in hul woonstel in Fleurhof, Johannesburg, gevind. Meek het emosioneel geraak toe aanklaers die saak uiteengesit […]
# Tiffany Meek has pleaded not guilty to the murder of her eleven-year-old son, Jayden-Lee, at the Roodepoort Magistrate’s Court in Gauteng. The Grade 5 learner died from blunt force trauma and his body was found bruised at their Fleurhof apartment in Johannesburg. Meek broke down in court as prosecutors detailed the case, and claimed […]
# Rugby: World Rugby says the Springboks should’ve been penalised for their deliberate short kick-off at the start of the second Test against Italy in Gqeberha. Centre André Esterhuizen moved in front of Manie Libbok’s short kick, leading to the hosts forcing a scrum on the halfway-line. World Rugby says the action was an intentional […]
# Solidariteit sê salarisgesprekke met FlySafair het ‘n dooiepunt bereik en vlieëniers berei voor om te staak. Volgens die vakbond het die meeste vlieëniers die lugredery se afsluitingsaanbod van ‘n verhoging van ses-persent verwerp te midde van ‘n baie gespanne verhouding met bestuur. Helgard Cronjé van Solidariteit sê belangrike bekommernisse sluit in ‘n omstrede skofrooster […]
# Rusland het honderde hommeltuie, artillerie-skote en ballistiese missiele na Oekraïne afgevuur ondanks die Amerikaanse president, Donald Trump, se oproepe om ’n vredesooreenkoms te sluit. ‘n Vrou is dood en meer as 20 mense gewond, terwyl ‘n missielaanval water- en kragtoevoer na die Oekraïnse president, Volodimir Zelensky, se tuisdorp, Kryvyi Rig, ontwrig het. Die aanval […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, is tevrede oor president Cyril Ramaphosa se besluit om ‘n kommissie van ondersoek in te stel na bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. McKenzie het aan Newzroom Afrika gesê hy steun die aanstelling van die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, nadat minister Senzo […]
# Solidarity says salary talks with FlySafair have reached a deadlock and pilots are preparing to go on strike. According to the union, the airline’s final offer of a six-percent salary increase was rejected by most pilots due to a severely strained relationship with management. Solidarity’s Helgard Cronjé says key concerns include a controversial shift […]