# ‘n Senior ondersoeker van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Mantsha Raphesu, het voor die Madlanga-kommissie getuig ondersoekers is toegang geweier tot die Artikel 27-verwysing wat die Parlementslid Fadiel Adams ingedien het. Hy sê tydens ‘n vorige ondersoek is alle tersaaklike dokumente beskikbaar gestel, maar ondersoekers het dié keer nie die verwysing ontvang nie. Raphesu sê […]
# Die DA sê die regering se voorgestelde hervormings om die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie te versterk, is nie genoeg nie. Die DA-lid Glynnis Breytenbach sê die eenheid se geloofwaardigheid is geskaad deur getuienis voor die Madlanga-kommissie en kan nie deur geringe veranderinge herstel word nie. Sy vra ‘n onafhanklike teen-korrupsiekommissie met grondwetlike beskerming om korrupsie […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, vra gesinne van geliefdes wat tydens die bevrydingstryd in Angola gesterf of verdwyn het om na vore te kom en te registreer vir die regering se repatriasieprogram. Hy het in Pretoria gesê die beste manier om vryheidsvegters te vereer wat hul lewens opgeoffer het, is om die werk […]
# The DA says government’s proposed reforms to strengthen the Investigating Directorate against Corruption are not enough. The party’s Glynnis Breytenbach says the unit’s credibility has been damaged by evidence before the Madlanga commission and cannot be restored through minor changes. She calls for an independent anti-corruption commission with constitutional protection to investigate and prosecute […]
# A senior investigator in the Investigating Directorate Against Corruption, Mantsha Raphesu, has told the Madlanga Commission investigators were denied access to the Section 27 referral submitted by Member of Parliament Fadiel Adams. Raphesu said unlike a previous investigation where all relevant documents were shared, investigators were told they would not receive the referral. He […]
# ANC Secretary-General Fikile Mbalula has appealed to families whose loved ones died or disappeared in Angola during the liberation struggle to come forward and register for government’s repatriation programme. Speaking at a briefing in Pretoria, Mbalula says government remains committed to bringing home freedom fighters who died in exile. He said honouring fallen freedom […]
# Statebondspele: Span Suid-Afrika hoop op nog goud in die eindrondes van drie items op die Scotstoun-stadion in Glasgow vanaand. Die opwindende naelloper Sinesipho Dambile word beskou as gunsteling in die mans-200-meter na ‘n blitsige 19,82-sekondes in die halfeindronde. Douw Smit hoop om die podium te haal in die mans-spiesgooi na ‘n reuse-gooi van 80,64-meter […]
# Commonwealth Games: Team South Africa will hunt for more gold in Glasgow tonight with three major final appearances at Scotstoun Stadium. Sprint sensation Sinesipho Dambile headlines the evening as favorite in the men’s 200-meter after a blistering 19.82-second semi-final run. On the field, Douw Smit targets a podium spot in the men’s javelin following […]
# Die Amerikaanse Weermag sê hy het talle teikens van die Islamitiese Revolusionêre Magte in Iran getref, insluitend militêre bevelsentrums en hommeltuig-aanlegte. Dit volg nadat Teheran ballistiese missiele op Amerikaanse magte in die Midde-Ooste afgevuur het. Die Amerikaanse Sentrale Bevel sê die aanvalle was daarop gemik om Iran en sy bondgenote se bedreiging vir Amerikaanse […]