Skip to content

DA vra onafhanklike teen-korrupsiekommissie te midde van IDAC-krisis [KLANK]

# Die DA sê die regering se voorgestelde hervormings om die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie te versterk, is nie genoeg nie. Die DA-lid Glynnis Breytenbach sê die eenheid se geloofwaardigheid is geskaad deur getuienis voor die Madlanga-kommissie en kan nie deur geringe veranderinge herstel word nie. Sy vra ‘n onafhanklike teen-korrupsiekommissie met grondwetlike beskerming om korrupsie sonder politieke inmenging te ondersoek en te vervolg en openbare vertroue te herstel:

ENG BreytenbachOnCrisis