# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, vra gesinne van geliefdes wat tydens die bevrydingstryd in Angola gesterf of verdwyn het om na vore te kom en te registreer vir die regering se repatriasieprogram. Hy het in Pretoria gesê die beste manier om vryheidsvegters te vereer wat hul lewens opgeoffer het, is om die werk waarvoor hulle geveg het te voltooi, insluitend om ‘n nie-rassige en voorspoedige samelewing te bou:
Mbalula vra gesinne se hulp om ballinge te repatrieer [KLANK]
ENG-MbalulaOnRepatriation