# Rugby: Rea Vaya gaan spesiale busdienste aanbied vir toeskouers wat Saterdag die Springbokke te wedstryd teen die All Blacks op Ellispark in Johannesburg bywoon. Geleentheidsbusse sal een-uur af op verskeie roetes na die stadion beweeg, met terugkeerdienste wat elke vyf minute na die wedstryd sal vertrek tot 8-uur die aand. Ondersteuners word aangemoedig om […]
# Die geskorste parlementslid en leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is gewaarsku om nie herhaaldelik op die oorlede afgetrede generaal-majoor André Lincoln staat te maak om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te staaf nie. Getuienisleier Lee Segeels-Ncube het Adams uitgedaag oor bewerings polisiedossiere is onderskep en gevra watter bewyse hierdie bewerings ondersteun. […]
# Rugby: Damian de Allende sal sy 100ste toets vir die Springbokke speel as Jesse Kriel se sentermaat in Saterdag se eerste toets teen die All Blacks op Ellispark. Hy word die tiende Suid-Afrikaner wat hierdie mylpaal bereik. Afrigter Rassie Erasmus het Pieter-Steph du Toit as kaptein gekies in die afwesigheid van Siya Kolisi, met […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria sal die betoë oor die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se aansoek om ontslag kragtens Artikel 174 van die Strafproseswet die 31ste aanhoor. Die staat het sy saak gesluit, terwyl die verdediging aanvoer aanklaers het nie daarin geslaag om ‘n prima facie-saak te bewys nie. Mapisa-Nqakula staan […]
# National Coloured Congress leader and suspendend Member of Parliament Fadiel Adams has been warned against repeatedly relying on the late retired Major-General André Lincoln to support his testimony before the Madlanga commission. Evidence leader Lee Segeels-Ncube challenged Adams over claims that police dockets had been intercepted, asking what evidence supported those allegations. Adams defended […]
# Rugby: Damian de Allende will play his 100th Test for the Springboks as Jesse Kriel’s centre partner in Saturday’s first encounter against the All Blacks at Ellis Park, becoming the tenth South African to reach the milestone. Coach Rassie Erasmus selected Pieter-Steph du Toit as captain in the absence of Siya Kolisi, with Sacha […]
# The High Court in Pretoria will hear arguments on former National Assembly speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula’s application for a discharge under Section 174 of the Criminal Procedure Act on the 31st. The state has closed its case, while the defence argues prosecutors failed to establish a prima facie case. Mapisa-Nqakula faces 12 corruption charges and […]
# Suid-Afrika se voedselinflasie het tot sy laagste vlak sedert 2010 gedaal. Statistiek Suid-Afrika sê inflasie vir voedsel en nie-alkoholiese drankies het verlede maand tot 0,9-persent afgeneem, danksy die laer pryse van vleis en graanprodukte. Sekere beesvleisprodukte, mieliemeel en witbrood het goedkoper geword. Woordvoerder Patrick Kelly sê pryse vir verwerkte vleis, vis, olies en suiwelprodukte […]
# Die menslike voorvaderlike oorskot van 84 Namibiërs sal vandag na hul land gerepatrieer word, insluitend twee voormalige politieke gevangenes wat op Robbeneiland aangehou is. Simon Petrus Niilenge en Festus Nehale is in ballingskap dood en in Kaapstadse begraafplase ter ruste gelê. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, in vennootskap met die Iziko Museums […]