# Die geskorste parlementslid en leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is gewaarsku om nie herhaaldelik op die oorlede afgetrede generaal-majoor André Lincoln staat te maak om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te staaf nie. Getuienisleier Lee Segeels-Ncube het Adams uitgedaag oor bewerings polisiedossiere is onderskep en gevra watter bewyse hierdie bewerings ondersteun. Adams het sy standpunt verdedig en gesê hy glo polisielede beskerm mekaar:
Geskorste LP Fadiel Adams gewaarsku om nie op ‘n dooie man as getuie te vertrou nie [KLANK]
ENG-Segeels-Ncube-AdamsOnLincoln