# Forum for South Africa neem kennis van berigte dat die beskuldigde, Vusimusi “Cat” Matlala, met die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie beraadslaag oor ʼn moontlike pleitooreenkoms. Dit hang blykbaar af van sy gewilligheid om bewyse te verskaf wat sekere mense betrek by die korrupsie-ondersoek na sy maatskappy, Medicare24. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê indien Matlala […]
# Forum for South Africa has noted reports that criminally-accused Vusimusi “Cat” Matlala is in discussions with the Investigative Directorate Against Corruption over a possible plea deal. These reportedly hinges on his willingness to provide evidence implicating senior police officials and politicians in the corruption probe linked to his company, Medicare 24. FOSA’s leader, Tebogo […]
# Die DA eis ‘n dringende ondersoek na die Departement van Korrektiewe Dienste nadat die departement opgeblaasde pryse vir voedselvoorrade betaal het. Dit sluit 726-rand in vir ‘n liter kookolie en meer as drie-duisend-700-rand vir souspoeier. Pryse is later skerp verlaag nadat kontrakte hersien is. Die DA-lid, Janho Engelbrecht, sê die oorspronklike kontrakte, wat 115 […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê die eenheid wat voorheen as die Madlanga-taakspan bekend gestaan het, sal nou die Kommissie se Aanbevelings-taakspan, of CRTT, genoem word. Die verandering het ten doel om duidelikheid te bied oor die span se mandaat, om sake te ondersoek wat voortspruit uit aanbevelings van die Madlanga-kommissie. Die polisie het die publiek […]
# Die Suid-Afrikaanse musikant en Parlementslid van die MK-party, Gezane Kobane, ook bekend as Papa Penny, het uit die Parlement en die MK-party bedank. Die Shangaan Disco-koning het in ‘n bedankingsbrief aan partyleier Jacob Zuma, interne aanvalle, laster en verkleinering deur provinsiale leiers in Limpopo as redes aangevoer. Kobane sê dit het sy waardigheid en […]
# Gholf: Gerhard Pepler het ‘n stewige voorsprong van drie houe in die Sonskyntoer se Pro-Am-toernooi by die Irene-buiteklub in Gauteng opgebou. Die 26-jarige Suid-Afrikaner het ‘n foutlose nege onder baansyfer 63 in die openingsronde aangeteken. Pepler skryf sy ontspanne ingesteldheid toe aan sy onlangse verhuising na Ballito. Hy is gemaklik voor sy naaste teenstanders […]
# The Motor Industry Staff Association has called for urgent support for flood-hit communities in the Western Cape, where at least ten people have died, and thousands have been displaced by severe flooding and storms. The union says the disaster highlights the need for stronger emergency preparedness and better infrastructure maintenance. The association’s Phakamile Hlubi-Majola […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging vra dringende ondersteuning vir vloedgeteisterde gemeenskappe in die Wes-Kaap, waar hewige oorstromings en storms minstens tien lewens geëis het en duisende mense ontwortel het. Die vereniging sê die ramp beklemtoon die behoefte aan sterker rampvoorbereiding en beter infrastruktuuronderhoud. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging vra Suid-Afrikaners om te verenig in hulpverleningspogings, want die […]
# The South African Police Service says the unit previously known as the Madlanga Task Team will now be called the Commissions Recommendations Task Team, or CRTT. SAPS says the change is aimed at providing clarity on the team’s mandate, which is to investigate matters arising from recommendations made by the Madlanga Commission of Inquiry. […]