Skip to content

DA sê Gautengse Landboudepartement bestee miljoene aan geleenthede terwyl boere sukkel [KLANK]

# Die DA sê die Gautengse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het tussen 2022 en vanjaar meer as 20,6-miljoen-rand aan 211 geleenthede bestee, terwyl boere aanhou sukkel. Die DA-lid, Bronwynn Engelbrecht, sê die besteding is onthul tydens antwoorde op vrae in die provinsiale wetgewer. Sy sê die departement moet voorkeur gee aan landbou-infrastruktuur, veeartsenykundige dienste, produksiemiddele en marktoegang en nie aan duur funksies nie:

AFR EngelbrechtOnSpend