Skip to content

Voedselinflasie in SA bereik laagste vlak sedert 2010 [KLANK]

# Suid-Afrika se voedselinflasie het tot sy laagste vlak sedert 2010 gedaal. Statistiek Suid-Afrika sê inflasie vir voedsel en nie-alkoholiese drankies het verlede maand tot 0,9-persent afgeneem, danksy die laer pryse van vleis en graanprodukte. Sekere beesvleisprodukte, mieliemeel en witbrood het goedkoper geword. Woordvoerder Patrick Kelly sê pryse vir verwerkte vleis, vis, olies en suiwelprodukte het egter gestyg:

ENG KellyOnFoodInflation