# A KPMG South Africa economist says a stronger rand cannot offset a global fuel price surge in September. Economist Frank Blackmore says the under-recovery for 95 octane petrol is one-rand-6-cents and for 93 octane 96-cents. Diesel under-recoveries are also high at two-rand-71-cents and two-rand-92-cents. Blackmore says while the rand strengthened from 16-rand-90 to 16-rand […]
# Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, sê die nuutgestigte nasionale raad oor geslagsgeweld en vrouemoord sal die stryd teen die onding versterk. Sy het ‘n nuuskonferensie gehou ná die raad se eerste vergadering. Chikunga sê die raad sal die regering, die burgerlike samelewing, sake en ander sektore se […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het ‘n geskorste advokaat, Malesela Teffo, gelas om te bewys hy is weer wettig toegelaat voor hy enige aansoek voor die hof kan indien. Teffo wou grondwetlike kwessies opper in die saak teen die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en vier medebeskuldigdes, wat teregstaan op 25 aanklagte, waaronder poging tot moord […]
# Die IVP het Mkhuleko Hlengwa aangewys as sy burgemeesterskandidaat in eThekwini in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die aankondiging is vanoggend in Durban gedoen. Hlengwa dien tans as adjunkminister van Vervoer en is ook die party se nasionale woordvoerder. Hy is sedert 2012 ‘n parlementslid. Die IFP-leier, Velenkosini Hlabisa, sê die […]
# Minister for Women, Youth and Persons with Disabilities, Sindisiwe Chikunga, says the newly-established national council on gender-based violence and femicide will strengthen the fight against the scourge. She briefed the media after the council’s inaugural meeting. Chikunga says the council will coordinate efforts across government, civil society, business and other sectors, while monitoring the […]
# The High Court in Johannesburg has ordered disbarred Advocate Malesela Teffo to provide proof that he has been legally re-admitted before bringing any application. Teffo sought to raise constitutional rights concerns involving businessman Vusimuzi “Cat” Matlala and four co-accused who face 25 charges, including attempted murder and money laundering. Judge Cassim Moosa says the […]
# The Inkatha Freedom Party has named Mkhuleko Hlengwa as its mayoral candidate in the eThekwini metro ahead of November’s local government elections. The announcement was made in Durban this morning. Hlengwa is currently deputy minister of Transport and the IFP’s national spokesperson. He has been a Member of Parliament since 2012. IFP leader Velenkosini […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê aanvalle op polisielede is aanvalle op die oppergesag van die reg en die gesag van die demokratiese staat. Dit volg ná die onlangse moorde op polisielede in Reigerpark, Gauteng, en Knysna in die Wes-Kaap. Cachalia het tydens ‘n nuuskonferensie oor die misdaadstatistiek vir April tot Junie […]
# Die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni beweer sekere lede van wetstoepassingsagentskappe tree op as tussengangers vir mense in die taxibedryf. Hy het voor die Madlanga-kommissie getuig hierdie reëlings is bekend binne sommige taxi-verenigings, maar hy kon nie spesifieke amptenare of verenigings identifiseer nie. Sibanyoni sê dis privaat ooreenkomste tussen mense en moeilik om te bewys, […]