Skip to content

Sibanyoni beweer sommige wetstoepassers dien as tussengangers in taxibedryf [KLANK]

# Die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni beweer sekere lede van wetstoepassingsagentskappe tree op as tussengangers vir mense in die taxibedryf. Hy het voor die Madlanga-kommissie getuig hierdie reëlings is bekend binne sommige taxi-verenigings, maar hy kon nie spesifieke amptenare of verenigings identifiseer nie. Sibanyoni sê dis privaat ooreenkomste tussen mense en moeilik om te bewys, daarom kon hy nie verdere besonderhede verskaf nie:

ENG-SibanyoniOnPoliceProxies