# Die Hooggeregshof in Johannesburg het ‘n geskorste advokaat, Malesela Teffo, gelas om te bewys hy is weer wettig toegelaat voor hy enige aansoek voor die hof kan indien. Teffo wou grondwetlike kwessies opper in die saak teen die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en vier medebeskuldigdes, wat teregstaan op 25 aanklagte, waaronder poging tot moord en geldwassery. Regter Cassim Moosa sê die hof kan nie tans Teffo se voorleggings aanhoor nie:
Hooggeregshof eis bewys van Teffo se regstatus [KLANK]
ENG-MoosaOnTeffo