# Rugby: Die Stormers het gisteraand in hul tweede Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd op die Hive-stadion met 17-13 teen Edinburgh verloor. Edinburgh het rustyd met 3-0 voorgeloop voor twee strafskoppe deur die losskakel, Yaqeen Ahmed, die Stormers vroeg in die tweede helfte weer die voortou laat neem het. Paul Hill het daarna vir Edinburgh ‘n drie gedruk, […]
# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die aankondiging deur die minister van Landbou, Willie Aucamp, dat kwalifiserende plaaslike en internasionale entiteite entstof teen bek-en-klouseer op groot skaal mag vervaardig deur voorwaardelike lisensie-ooreenkomste met die Landbounavorsingsraad. Die hoofbestuurder van die LNR, Bennie van Zyl, sê die raad se entstof is uiters geskik vir Suid-Afrikaanse virusstamme en […]
# Agricultural organisation TLU SA welcomes Agriculture minister Willie Aucamp’s announcement that qualifying local and international entities may manufacture foot-and-mouth disease vaccine at scale, through conditional licensing agreements with the Agricultural Research Council. General Manager Bennie van Zyl says the ARC vaccine is well suited to South African strains and may provide immunity for up […]
# Die vakverbond COSATU sê hy het sy 15de nasionale kongres twee dae vroeër verdaag om die eenheid, integriteit en krag van die vakverbond te beskerm. Die kongres het in chaos verval nadat geaffilieerde vakbonde geweier het om geloofsbriewe in te dien nadat COSATU se eerste president, Mike Shengange, deur sy vakbond, NEHAWU, geskors is. […]
# The Congress of South African Trade Unions says it adjourned its 15th National Congress two days early, in the interests of protecting the unity, integrity and strength of the union federation. The congress descended into chaos after affiliate unions refused to submit credentials in retaliation against the suspension of COSATU’s first president, Mike Shengange, […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het ‘n geskorste advokaat, Malesela Teffo, gelas om te bewys hy is weer wettig toegelaat voor hy enige aansoek voor die hof kan indien. Teffo wou grondwetlike kwessies opper in die saak teen die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en vier medebeskuldigdes, wat teregstaan op 25 aanklagte, waaronder poging tot moord […]
# The High Court in Johannesburg has ordered disbarred Advocate Malesela Teffo to provide proof that he has been legally re-admitted before bringing any application. Teffo sought to raise constitutional rights concerns involving businessman Vusimuzi “Cat” Matlala and four co-accused who face 25 charges, including attempted murder and money laundering. Judge Cassim Moosa says the […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die raad van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente aangemoedig om stelsels, beheer en bestuur te versterk. Hy het met die raad vergader oor die inwerkingstelling van ‘n hofbevel, deurlopendheid en die toekomstige funksionering van die skema. Dit gaan oor van administrasie na tussentydse […]
# Die verhoor van ‘n Libiese man wat daarvan beskuldig word dat hy gehelp het om die bom te bou wat in die Lockerbie-bomaanval gebruik is, is uitgestel net ‘n dae voor dit sou begin het. ‘n Amerikaanse regter sê nuwe bewyse beteken die verdediging het meer tyd nodig om voor te berei. Abu Agila […]