Rugby: Bokke het nog net sewe keer teen Wallis verloor
# Die Springbokke het tot nou toe slegs sewe toetse teen Wallis verloor en 36 van hul vorige 44 wedstryde gewen. Die twee spanne pak mekaar vandag vir die 45ste keer in ‘n Nasieskampioenskap-wedstryd in Durban. Die Springbokke het hul vorige twee wedstryde in die kompetisie teen Engeland en Skotland gewen, terwyl Wallis vir Fiji […]