# Die Vereniging van Staatsamptenare sê Suid-Afrika se migrasieprobleme hou verband met groter sosio-ekonomiese toestande op die Afrika-vasteland. Dit sluit in werkloosheid, armoede, konflik en beperkte ekonomiese geleenthede. Dit volg na toenemende kommer oor betogings teen immigrante en die uitwerking wat dit op verhoudings reg oor die vasteland het. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê besprekings […]
# Die GOOD-party sê die Kaapstadse burgemeester, Geordin Hill-Lewis, se seremoniële oorhandiging van huise is ʼn wanvoorstelling. GOOD se woordvoerder, Roscoe Palm, sê die Fruit and Veg-perseel in Roelandstraat is in 2017 aangekondig en toe weer tydens ʼn openbare geleentheid in 2022. Hy sê Hill-Lewis het verlede jaar weer aangekondig dat dit vir maatskaplike behuising […]
# The GOOD Party says Cape Town mayor, Geordin Hill-Lewis’s housing delivery ceremonial handovers are a misdirection. GOOD’s Roscoe Palm says the Fruit and Veg site in Roeland Street was announced in 2017, and then re-announced during a public ceremony in 2022. He says last year, Hill-Lewis again announced it as released for social housing. […]
# The Public Servants Association says South Africa’s migration challenges are closely linked to broader socio-economic conditions across the African continent, including unemployment, poverty, conflict, and limited economic opportunities. This follows growing concern over anti-foreigner protests in the country and their impact on relations across the continent. PSA’s Claude Naicker says migration discussions must not […]
# ActionSA vra die Spesiale Ondersoekeenheid om dringend beslag te lê op die bates van Ekurhuleni se voormalige stadsbestuurder, Imogen Mashazi, oor ernstige korrupsiebewerings. Woordvoerder Tumelo Tshabalala verwys na ‘n berig in Sunday Times en sê openbare fondse moet verhaal word. Hy vra die opskorting van betalings aan XET Solutions hangende ‘n ondersoek na ‘n […]
# Die Outomobiel-Assosiasie is bekommerd oor veiligheidstandaarde van sekere Chinese voertuie wat plaaslik verkoop word. Uitvoerende hoof Bobby Ramagwede bevraagteken of sommige vervaardigers toegewings maak ten opsigte van strukturele materiale en veiligheidskenmerke. Navorsing toon verskeie intreevlak-Chinese modelle wat in Suid-Afrika verkoop word, het minder lugsakke as dié in Australië en Europa. Ramagwede sê dit het […]
# ActionSA is calling on the Special Investigating Unit to urgently attach the assets of former Ekurhuleni City Manager Imogen Mashazi following serious corruption allegations. The party’s Tumelo Tshabalala, referencing a Sunday Times report, says public funds must be recovered and accountability enforced. She says the party wants payments to XET Solutions suspended pending an […]
# The Automobile Association of South Africa has raised concerns about safety standards in some Chinese vehicles sold locally. AA CEO Bobby Ramagwede questioned whether certain manufacturers were compromising on structural materials and safety features. Research shows several entry-level Chinese models sold in South Africa have fewer airbags than those sold in Australia and Europe. […]
# Die Plaaslike Regeringsvereniging vra jong Suid-Afrikaners om Jeugmaand as ‘n oomblik van aksie te gebruik en te registreer vir November se plaaslike regeringsverkiesing. Die voorsitter van SALGA se Jeugkommissie, Lucky Sele, sê hulle mobiliseer jongmense om aan die verkiesing deel te neem. Hy sê dit volg te midde van groeiende kommer oor ‘n toenemende […]