# Die Nasionale Dobbelraad sê dobbel moet ontspanning bly en nooit beskou word as ʼn bron van inkomste of oplossing vir finansiële probleme nie. Die raad, in samewerking met Africa Imagine Alliance, het by Afrika-dobbelreguleerders en rolspelers aangesluit om Afrika Veiliger Dobbel-week te vier. Die raad se waarnemende hoof, Lungile Dukwana, sê dobbel hou altyd die gevaar van finansiële verlies in, en om daarvoor te probeer opmaak, kan finansiële probleme vererger:
Nasionale Dobbelraad vier Afrika Veiliger Dobbel-week [KLANK]
ENG DukwanaONGamblingWeek