# Soccer: Confederation of African Football president Patrice Motsepe has called for a heightened sense of urgency as Kenya, Tanzania and Uganda prepare to co-host the 2027 Africa Cup of Nations. Motsepe says stadiums must be ready for testing by January, with postponement not an option. He acknowledged progress, however, some facilities require major upgrades. […]
# African Union Commissioner for Agriculture, Rural Development, Blue Economy and Sustainable Environment, Moses Vilakati, says El Niño is more than a weather event affecting agriculture, water, food security, and economies. Vilakati has urged member states to turn early warnings into early action by promoting drought-tolerant crops, water conservation, secure food reserves and preparing livestock […]
# Sokker: Die president van die Konfederasie van Afrika-sokker, Patrice Motsepe, vra groter dringendheid terwyl Kenia, Tanzanië en Uganda voorberei om volgende jaar se Afrikabeker-toernooi aan te bied. Hy sê stadions moet teen Januarie gereed wees vir inspeksie. Hy het wel vordering erken, maar wys daarop dat sekere geriewe aansienlik verbeter sal moet word. Kenia […]
# Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Landelike Ontwikkeling, die Blou Ekonomie en Volhoubare Omgewing, Moses Vilakati, sê El Niño is meer as ‘n weer-verskynsel en raak landbou, waterbronne, voedselsekerheid en ekonomieë. Hy het lidlande aangemoedig om vroeë waarskuwings te omskep in vroeë optrede met droogtebestande gewasse, waterbesparing, voedselreserwe-beveiliging en voldoende beskikbare veevoer. Vilakati vra […]
# Sestien mense, insluitend vyf polisielede, is dood en meer as 50 beseer in ‘n ontploffing in ‘n moskee in Noordwes-Pakistan. Die ontploffing het tydens Vrydag-gebede plaasgevind naby ‘n polisieterrein in Kohat. ‘n Voertuig vol plofstof was vermoedelik by die aanval betrokke, hoewel die oorsaak nog nie amptelik bevestig is nie. Reddingspanne deursoek steeds die […]
# Die regsverteenwoordiger van Victor Majola, wat aangekla word van beplanning van die moord op Warrick “DJ Warras” Stock, het hom weens onbetaalde gelde onttrek. Advokaat Piet du Plessis het aan die Hooggeregshof in Johannesburg gesê dat sy firma nie die nodige finansiële steun het om voort te gaan om Majola te verteenwoordig nie. Majola […]
# Die Springbok-rugbykaptein, Siya Kolisi, vra Suid-Afrikaanse mans om verantwoordelikheid te aanvaar en dringend op te tree teen geslagsgeweld en vrouemoord na die ontdekking van nege vroue se liggame in Ekurhuleni, Gauteng. Hy het gepraat in Australië, waar die Springbokke voorberei vir volgende naweek se toets teen die Wallabies. Kolisi sê Suid-Afrikaners moet saamstaan teen […]
# At least 16 people have been killed and more than 50 injured in a blast at a mosque in northwestern Pakistan. The explosion happened during Friday prayers near a police compound in Kohat, in Khyber Pakhtunkhwa province. Reuters reports that five police officers were among those killed. An explosives-laden vehicle is suspected of being […]
# The lawyer for accused number two, Victor Majola, charged with orchestrating the murder of Warrick “DJ Warras” Stock, has withdrawn from the case over unpaid fees. Advocate Piet du Plessis told the High Court in Johannesburg his firm lacked financial backing to continue representing Majola during the pre-trial conference. Majola and co-accused Hlengiwe Buthelezi […]