# Shipping expert John Ingpen says global market uncertainty is keeping oil tankers at sea for longer periods as operators respond to shifting oil prices and changing demand. He says several vessels are currently waiting offshore near Cape Town, with some slow-steaming or drifting while awaiting instructions. Ingpen explains that destinations can change multiple times […]
# Sokker: Frankryk speel Vrydag sy laaste Wêreldbeker-groepswedstryd teen Noorweë sonder sy afrigter, Didier Deschamps, wat teruggekeer het huis toe na sy ma se dood. Sy hulpafrigter, Guy Stephan, sal in beheer wees totdat hy terugkeer. Die tweemalige kampioen het reeds vir die ronde van 32 gekwalifiseer nadat hulle Senegal en Irak geklop het, en […]
# Soccer: France will play its final World Cup group match against Norway on Friday without coach Didier Deschamps, who returned home after his mother’s death. His assistant, Guy Stephan, will be in charge until he returns. The two-time champions have already qualified for the round of 32 after beating Senegal and Iraq in their […]
# Die Moslem-geregsraad het ‘n drieledige nasionale raamwerk voorgestel om migrasie in Suid-Afrika aan te pak en vra ‘n menswaardige, volhoubare benadering. Die voorstel beklemtoon nakoming van die oppergesag van die reg, beskerming van migrante se menseregte en waardigheid, en omvattende ingrypings teen regerings- en maatskaplik-ekonomiese uitdagings wat spanning veroorsaak. Faizal Sayed van die raad […]
# ‘n Organisasie sonder winsbejag, Missing in Southern Africa, het ‘n streeksprojek gevestig om samewerking in die opsporing van vermiste persone te versterk en die betrokke gesinne in Suider-Afrika te ondersteun. Die stigter en aktivis vir vermiste persone, Wendy Pascoe, sê dit sal op Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zambië fokus. Sy sê dit het ten […]
# ‘n Inspekteur van die Ekurhuleni Metropolisie in Gauteng, Getuie K, het voor die Madlanga-kommissie getuig die geskorste adjunkhoof, Julius Mkhwanazi, het haar gevra om inligting wat verband hou met mynbou-bedrywighede deur te gee in ruil vir geld. Mkhwanazi se voormalige meisie sê sy het inligting oor vermeende onwettige edelgesteentes gedeel. Sy sê Mkhwanazi wou […]
# ActionSA veroordeel die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, se besluit om regstappe teen die Parlement te doen nadat hy gestraf is vir oortreding van die Etiese Gedragskode omdat hy ActionSA se ondersteuners “Amapharas” en “Hobo’s” genoem het. Woordvoerder Alan Beesley sê Macpherson moes eerder verskoning gevra het, maar het verkies om […]
# An inspector of the Ekurhuleni Metropolice in Gauteng, Witness K, has told the Madlanga commission suspended deputy chief Julius Mkhwanazi asked her to pass on information linked to mining activities in exchange for money. Mkhwanazi’s former girlfriend says she shared information about suspected illegal precious stones. The woman testified Mkhwanazi wanted information he could […]
# The Muslim Judicial Council has proposed a three-pronged national framework to address migration in South Africa. The council calls for a humane and sustainable approach. Its proposal emphasises adherence to the rule of law, protection of migrants’ human rights and dignity, and comprehensive interventions to address governance and socio-economic challenges driving tensions. The council’s […]