# ‘n Soldaat van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is tydens ‘n verkeersingryping in Ladysmith, KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem vir dronkbestuur. Woordvoerder Ndabezinhle Sibiya sê 13 motoriste is op een dag aangekeer, onder meer ‘n taxibestuurder met ‘n bloedalkoholvlak 20 keer meer as die wettige perk terwyl hy passasiers vervoer het. Hy sê altesaam 59 motoriste […]
# Die Madlanga-kommissie het die getuienis van ‘n sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, tot 25 Junie uitgestel weens gesondheidsredes. Hy sou na verwagting vandag getuig nadat ‘n vorige verskyning in April weens ‘n beweerde hartaanval uitgestel is. Carrim se prokureur, Kameel Premhid, het ‘n mediese sertifikaat ingedien om die versoek te staaf. Carrim word verdink […]
# The Madlanga Commission of Inquiry has postponed the testimony of North West businessman Suliman Carrim to 25 June due to health concerns. Carrim was expected to appear before the commission today after a previous postponement in April following an alleged heart attack. His lawyer, Kameel Premhid, submitted a medical certificate to support the request. […]
# A South African National Defence Force soldier was arrested for drunk driving during a road traffic inspectorate operation in Ladysmith, KwaZulu-Natal, yesterday. Spokesperson Ndabezinhle Sibiya says 13-motorists were arrested in a single day, including a taxi driver allegedly carrying passengers with a blood alcohol level 20-times over the legal limit. He says a total […]
# Die Openbare Beskermer het ingegryp om die versperring van toelaes aan twee Gautengse pensioentrekkers op te hef. Hulle het by die kantoor gekla die maatskaplike sekerheidsagentskap, SASSA, het hul toelaes in Oktober verlede jaar laas betaal. Die Beskermer se woordvoerder, Ndili Msoki, sê die klaers het al die nodige dokumente ingedien en is destyds […]
# The Public Protector’s Office says it intervened in unblocking payment of old-age grant for two Gauteng pensioners. The pensioners approached the office complaining that the South African Social Security Agency had not paid their grants since October last year. PPSA acting spokesperson, Ndili Msoki, says the complainants submitted all the documents that were required by […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê die party wil hê die Phala Phala-ampsklagkomitee moet gelei word deur iemand buite die regering van nasionale eenheid om ‘n regverdige en deursigtige proses te verseker. Malema, wat na verwagting op die komitee sal dien, glo ‘n onafhanklike voorsitter sal openbare vertroue versterk en die gevaar van politieke invloed […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het generaal-majoor Feroz Khan se dringende aansoek van die rol geskrap, nadat beslag gelê is op elektroniese toestelle tydens ‘n polisie-klopjag, en aan die Madlanga-kommissie oorhandig is. Khan het gevra dat selfone en skootrekenaars terugbesorg word, aangesien daar sensitiewe intelligensie-inligting op is wat verband hou met geheime operasies en nasionale […]
# EFF leader Julius Malema says the party wants the Phala Phala impeachment committee to be chaired by someone outside the government of national unity to ensure a fair and transparent process. Malema, who is expected to serve on the committee, believes an independent chairperson would strengthen public confidence and reduce the risk of political […]