# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê verskeie ernstige misdade het tussen April en Junie afgeneem. Dit sluit in moord, kapings, huis- en sakerooftogte, asook transitorooftogte. Cachalia het op ‘n nuuskonferensie egter gewaarsku misdade teen vroue, kinders en ander kwesbare groepe is steeds kommerwekkend. Hy sê alkohol bly een van die grootste dryfvere […]
# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê Suid-Afrika sal nie teen 2030 sonder water wees nie, ondanks plaaslike tekorte. Hy het tydens ‘n ministeriële gesprek oor watersekerheid gesê die land het ongeveer 95-persent watervoorsieningsversekering, maar benodig groot beleggings in infrastruktuur. Mahlobo sê die Polihali-dam sal na verwagting vanaf 2028 bykomende water aan […]
# Brandstofprysskokke wag volgende week op Suid-Afrikaanse motoriste. Data van die Sentrale Energiefonds toon 95-oktaan petrol se prys kan met meer as een-rand per liter styg, en dié van 93-oktaan met 93-sent. Dieselpryse sal na verwagting met byna drie-rand per liter styg en lampolie met twee rand-16-sent per liter. Gauteng se dieselprys kan weer tot […]
# Acting minister of Police, Firoz Cachalia, announced a decline in several serious crimes between April and June, including murder, carjacking, residential and business robberies, and cash-in-transit heists. He however told the media crimes affecting women, children and other vulnerable groups remain a concern. Cachalia also identified alcohol as a major driver of violent crime, […]
# Fuel price shocks await South African motorists next week. Central Energy Fund data shows 95-octane petrol’s price could increase by more than one-rand a litre, while 93-octane petrol price may rise by 93-cents. Diesel prices are expected to increase by almost three-rand a litre, while the price of illuminating paraffin could go up by […]
# Die taxi-baas Joe “Ferrari” Sibanyoni het onthul dat taxigeweld afgeneem het onder sy leierskap van 2020 tot nou. Hy het voor die Madlanga-kommissie getuig daar is nou minder voorvalle van geweld binne die bedryf. Sibanyoni het die verbetering deels toegeskryf aan verhoogde polisie-vermoë en pogings om vrede te bevorder op ampsdraers-vergaderings. Hy sê die […]
# Rugby: Die Springbokke het bevestig die ervare losskakel Handré Pollard gaan môre se tweede toets teen die All Blacks in Kaapstad misloop weens ‘n kuitbesering. Sacha Feinberg-Mngomezulu vervang hom in die nommer tien-trui en Manie Libbok bied dekking op die bank. Afrigter Rassie Erasmus het ook aangekondig die drieë-vraat Cheslin Kolbe is in die […]
# Rugby: The Springboks confirmed experienced flyhalf Handré Pollard will miss tomorrow’s second Test against the All Blacks with a calf injury. He is replaced in the number ten jersey by Sacha Feinberg-Mngomezulu, while Manie Libbok will provide cover on the bench. Coach Rassie Erasmus also announced prolific try-scorer Cheslin Kolbe had been added to […]
# Taxi boss Joe “Ferrari” Sibanyoni has revealed that taxi violence has decreased under his leadership from 2020 to date. Testifying at the Madlanga Commission, Sibanyoni said there are now fewer incidents of violence within the taxi industry. He attributed the improvement partly to increased police capacity and efforts to promote peace at officials’ meetings. […]