# Build One South Africa will contest 24 municipalities across five provinces in the 4 November local government elections, fielding 794 candidates in its first local election. Spokesperson Graham Charter says the municipalities include Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni, Cape Town and Mangaung, representing about 25-million people. He says 37-percent of candidates are under 35, and 45-percent […]
# Tennis: Inwoners van New York kry die kans om goedkoper kaartjies te koop vir die Amerikaanse Ope. Die burgemeester Zohran Mamdani en die Amerikaanse Tennisvereniging het aangekondig ‘n duisend kaartjies sal beskikbaar wees teen ‘n honderd dollar – ongeveer een-duisend-600-rand – elk in ‘n poging om die toernooi meer bekostigbaar te maak vir plaaslike […]
# Standard Bank het die tien finaliste vir sy Nasionale Kasi-kleinsakekompetisie aangekondig. Hulle sal môre tydens die Kasi-kleinsakeberaad in Gqeberha meeding om die groot prys van ‘n miljoen-rand. Die groep bestaan uit nege provinsiale wenners en een deelnemer wat die publiek aangewys het. Die entrepreneurs werk in verskeie bedrywe, insluitend landbou, gesondheidsorg, vervaardiging en bouwerk. […]
# Tennis: Residents of New York will get the chance to buy tickets for the US Open at a discount price. Mayor Zohran Mamdani and the US Tennis Association announced one-thousand tickets will be available at one-hundred-dollar – approximately one-thousand-600-rand – each in an effort to make the tournament more affordable for locals. They go on […]
# Standard Bank announced the Top 10 finalists for its 2026 Kasi SME National Pitch Challenge. The finalists from all nine provinces will compete for the one-million-rand grand prize at the Kasi SME Summit in Gqeberha tomorrow. There are nine provincial winners and one Viewers’ Choice entry. The entrepreneurs work in sectors including agriculture, healthcare, […]
# Die Tshwane Metropolisiedepartement het Maandag 20 onwettige immigrante in Bronkhorstspruit en Atteridgeville in hegtenis geneem tydens geteikende wetstoepassingsoptredes teen onwettige immigrante. In die Bronkhorstspruit-omgewing alleen is 16 mense in hegtenis geneem vir oortredings van die Immigrasiewet. Die Metropolisie-woordvoerder, Puleng Motholo, sê ‘n totaal van 59 AARTO-oortredingskennisgewings is ook uitgereik en talle geboue is tydens […]
# The Tshwane Metro Police Department arrested 20 illegal immigrants in Bronkhorstspruit and Atteridgeville through targeted law enforcement and illegal immigrants operations on Monday. In the Bronkhorstspruit area alone, 16 individuals were apprehended for contravening the Immigration Act. TMPD spokesperson Puleng Motholo says a total of 59 AARTO infringement notices were also issued and numerous buildings […]
# Die saak oor die beweerde diefstal van edelstene teen die geskorsde adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, is tot 18 September uitgestel. Mkhwanazi, Kgomotso Makhubo, Adrian Mackenzie en Keisha Stols, het vanoggend in die Johannesburgse Landdroshof verskyn. Hulle word aangekla van die diefstal van edelstene ter waarde van 14-miljoen-rand. Mkhwanazi het na bewering […]
# President Cyril Ramaphosa sê infrastruktuur is uiters belangrik vir ekonomiese groei en sterker skakeling in Suider-Afrika en Afrika. Hy het die vyfde Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad aanlyn toegespreek. Ramaphosa sê betroubare paaie, spoorweë, hawens, energie, water en digitale netwerke is noodsaaklik om ondernemings te ondersteun en gemeenskappe te laat ontwikkel. Hy sê […]