Skip to content

SAKP beloof om munisipaliteite as openbare instellings te versterk as hulle verkies word [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party wil munisipaliteite as openbare instellings versterk en interne vermoëns uitbou. Die party se nasionale woordvoerder, Mbulelo Mandlana, het in die verkiesingskommissie se nasionale uitslagsentrum in Midrand, Gauteng, gesê hulle verwerp die uitkontraktering van munisipale werk en afhanklikheid van raadgewers, want dit ondermyn indiensneming. Mandlana beklemtoon die SAKP, wat die eerste keer onafhanklik aan die verkiesing deelgeneem het, wil groter werkersklas-deelname in plaaslike bestuur bevorder:

ENG-MandlanaOnSACPMunicipalities