# Die Posbank het 31 Augustus as die finale sperdatum gestel vir houers van SASSA se goue kaarte om hul kaarte met nuwe swart kaarte te vervang. Die skuif raak begunstigdes van maatskaplike toelaes reg oor Suid-Afrika. Ou kaarte sal na die sperdatum ophou werk, wat kan lei tot betalingsontwrigtings vir diegene wat nie voldoen […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die drie regeringsvlakke moet saamwerk om wateruitdagings op te los. Hy het tydens die Uitgebreide Presidensiële Koördineringsraad gesê munisipaliteite is die middelpunt van dienslewering en ekonomiese groei. Hlabisa beklemtoon toegang tot water is ‘n grondwetlike reg en vra dringende, gekoördineerde optrede om bestuur, […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s governance model is built on cooperation across national, provincial and local spheres. He was speaking at the Extended Presidential Coordinating Council. Ramaphosa says each level has a distinct role, from policy to implementation and service delivery. He emphasises the council’s role in aligning priorities and strengthening oversight, ensuring […]
# The Postbank set a final deadline of 31 August for SASSA gold card holders to replace their cards with new black cards. The move affects social grant beneficiaries across South Africa. Old cards will stop working after the deadline, risking payment disruptions for those who do not comply. Postbank’s Thami Cele also says customers […]
# Cooperative Governance and Traditional Affairs minister Velenkosini Hlabisa says the three spheres of government must work together to resolve South Africa’s water challenges. Speaking at the Extended Presidential Coordinating Council, Hlabisa stressed municipalities are central to service delivery and economic growth. Hlabisa emphasised that water access is a constitutional right and called for urgent, […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die jongste bewerings oor die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe. ‘n Werker wat die departement aangestel en betaal het, het na bewering by ‘n privaat huis gewerk en moes ‘n deel van haar salaris aan ‘n lid van Tolashe se familie oorhandig. Woordvoerder Claude Naicker vra […]
# The Public Servants Association is concerned over the latest allegations against minister of Social Development, Sisisi Tolashe. A worker appointed and remunerated through the department was allegedly deployed to perform duties at a private residence, and then required to hand over a portion of her salary to a member of Tolashe’s family. PSA’s Claude […]
# ActionSA het Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, gewaarsku oor ‘n dreigende watersuiweringskrisis. Die organisasie se Gautengse woordvoerder vir Omgewingsake, John Moodey, sê meer as die helfte van die stelsels verkeer onder erge druk, met baie wat hul vermoë oorskry en besoedelde water stort. Die party beraam dat 2,14-miljard-rand dringend nodig is vir herstelwerk weens […]
# Sakeliga verwelkom gister se uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat streng sperdatums stel vir die regering se bek-en-klouseer-entstofplan. Anton Meijer van die organisasie sê die uitspraak versterk boere se regsuitdaging en plaas druk op die regering om privaat entstofmaatreëls toe te laat en siektebeheer dringend te verbeter: