# Die polisie- en gevangenisse-vakbond POPCRU sê die vakbondfederasie COSATU se 15de nasionale kongres wat volgende week plaasvind, moet weer bevestig dat werkersklas-eenheid onaantasbaar is. Die tema is: “Bou ʼn militante, revolusionêre arbeidsbeweging en versterk teen-imperialistiese werkersklas-eenheid om werksgeleenthede te verdedig en sosialisme te bevorder”. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die kongres moet ook aandag […]
# Police and prisons union POPCRU says union federation COSATU’s 15th national congress next week must reaffirm that working-class unity is sacrosanct. The theme is, “Building a militant, revolutionary labour movement and strengthening anti-imperialist working-class unity to defend jobs and advance socialism”. POPCRU’s spokesperson, Richard Mamabolo, says the congress must equally confront the cost-of-living crisis, as workers […]
# Die Tuinroete-munisipaliteit moedig inwoners aan om enige kosprodukte in spazawinkels, supermarkte, koswinkels en ander plekke wat voedsel hanteer wat moontlik onveilig is vir menslike gebruik, aan te meld. Nasionale omgewingsgesondheidstandaarde maak voorsiening vir inspeksies minstens elke drie maande by hoërisiko persele, ses-maandeliks by persele met ‘n gemiddelde risiko en een keer per jaar by […]
# The Garden Route District Municipality is urging residents to report any food products they believe may be unsafe for human consumption at spaza shops, supermarkets, food outlets or other food-handling premises. National environmental health standards provide for inspections at least once every three months for high-risk food premises, once every six months for moderate-risk […]
# Die Verenigde Nasies se inwonende koördineerder in Suid-Afrika, Nelson Muffuh, sê die land ondervind ‘n kritieke uitdaging om ambisieuse ontwikkelingsplanne in werklike gevolge te omskep. Hy het aan die SABC gesê Suid-Afrika het ‘n sterk grondslag ten opsigte van beleide, hervormings en vennootskappe, maar inwerkingstelling is noodsaaklik. Werkloosheid van 33,6-persent en ekonomiese groei van […]
# Korrektiewe Dienste het bevestig ‘n gevangene wat uit die Rooigrond Maksimum Korrektiewe Sentrum in Noordwes ontsnap het, is binne 72-uur aangekeer deur die departement en wetstoepassingsagentskappe. Nasionale kommissaris Makgothi Thobakgale sê Edward Madiba dien ‘n vonnis van 20-jaar uit vir roof, die onwettige besit van ‘n vuurwapen, ontvoering en die oortreding van sy paroolvoorwaardes. […]
# Rusland maak toenemend gebruik van vinniger, straalaangedrewe hommeltuie om teikens in Oekraïne aan te val. Oekraïne se Weermag het aan die BBC gesê die aantal aanvalle met straalaangedrewe hommeltuie het toegeneem van 350 in Junie tot een-duisend-600 in Julie en twee-duisend-800 in Augustus. Dit vlieg teen meer as 480-kilometer per uur, aansienlik vinniger as […]
# Correctional Services has confirmed and inmate who escaped from Rooigrond Correctional Centre in North West, has been recaptured within 72-hours. National commissioner Makgothi Thobakgale says Edward Madiba, who is serving a 20-year sentence for robbery, firearm possession, kidnapping and parole violation, was tracked down through a joint operation involving the department and law enforcement […]
# Russia is increasingly using faster, jet-powered drones to attack Ukrainian targets, replacing its propellor-driven ones. Ukraine’s military told the BBC jet-powered drone attacks grew from 350 in June to one-thousand-600 in July, and two-thousand-800 in August. The newer ones can cruise at more than 480-kilometre per hour, significantly faster than older models and well […]