# Die African Unite Borders Bus Trucks Association het kommer uitgespreek oor die vermeende onwettige oorgrens-busstaanplekke, smokkelary en korrupsie waarby amptenare van die Stad Johannesburg betrek word. Die vereniging se voorsitter, Mukhwathi Phumudzo, beweer sommige amptenare en wetstoepassing-personeel werk saam met, of ontvang omkoopgeld van operateurs van onwettige busstaanplekke wat ongereguleerde vragte en oorgrens-reise toelaat. Hy vra ʼn ondersoek na vervoersindikate en korrupsie:
Busvereniging vra ondersoek na vervoersindikate in Johannesburg [KLANK]
ENG PhumudzoONCorruption