# Verbruikersinflasie het verlede maand tot 4,0-persent gestyg vanaf 3,1-persent in Maart, hoofsaaklik aangevuur deur skerp stygings in brandstofpryse. Dit is die hoogste syfer sedert Augustus 2024. Brandstofkoste het maand-tot-maand met 18,2-persent gestyg, die hoogste in 18-jaar, met petrolpryse wat met 15,2-persent gestyg het en dieselpryse met 35,4-persent. Vervoerkoste het ook gestyg, veral vliegkaartjies. Statistieke […]
# Consumer inflation rose to 4.0-percent last month from 3.1-percent in March, driven mainly by sharp increases in fuel prices. This is the highest inflation since August 2024. Fuel costs surged 18.2-percent month-on-month, the highest in 18-years, with petrol prices up 15.2-percent and diesel prices rising 35.4-percent. Transport costs increased, especially in air fares. Statistics […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sal vanaf Junie volgende jaar vereis dat alle buitelands-geregistreerde voertuie op sy Reisigerbestuurstelsel verklaar word voor dit die land binnekom of verlaat. Kommissaris Johnstone Makhubu sê dis daarop gemik om doeane-bedrywighede te vernuwe, grensveiligheid te versterk en die verwerking van reisigers te verbeter. Tydelike invoerpermitte sal vir ses maande geld en […]
# Rugby: Engeland se afrigter, Steve Borthwick, het sy besluit verdedig om die Suid-Afrikaans-gebore senter Benhard Janse van Rensburg na sy oefenkamp vir die Nasiesbeker-kampioenskap te nooi. Die 29-jarige voormalige SA-20-speler voltooi op 8 Julie sy vyfjaar-tydperk om hom verkiesbaar te maak. Die Rugby-unie het Wêreldrugby oorreed om die datum van November af te vervroeg. […]
# Rugby: England’s coach, Steve Borthwick, has defended his selection of South African-born centre Benhard Janse van Rensburg for the training camp ahead of the inaugural Nations Championship. The 29-year-old former South Africa under-20 player will complete his five-year eligibility period on July 8. The Rugby Football Union successfully lobbied World Rugby to bring the […]
# Rugby: Die Junior Springbok-oefengroep het hul eerste oefening by die Stellenbosse Sport-akademie voltooi terwyl voorbereidings voortgaan vir die Onder-20-internasionale reeks in die Wes-Kaap. Die reeks sal ook Suid-Afrika se teenstanders van Chili, Fidji en Georgië insluit, en word gespeel by Rondebosch Boys High en Wynberg Boys High in Kaapstad, sowel as Paul Roos-gimnasium in […]
# Die Wes-Kaape LUR vir Onderwys, David Maynier, sê 11 skole in die Kaapse Wynland, Eden en Sentraal Karoo bly gesluit weens ontoeganklike toegangspaaie ná die gure weer. Hy sê die sluitings sal na verwagting die res van die week voortduur, met inhaalplanne vir leerders wat geraak is. Hy voeg by 60 skole het skade […]
# President Cyril Ramaphosa het ontvangers van vanjaar se Nasionale Ordes geprys vir hul bydrae tot die bevordering van demokrasie en nasiebou. Hy het in Pretoria gesê die ontvangers het ‘n groot bydrae gelewer tot kuns, wetenskap, medisyne, onderwys en menseregte. Ramaphosa sê die strewe na gelykheid, geregtigheid en waardigheid strek oor geslagte. Hy voeg […]
# Activists and Citizens Forum bepleit streng regstappe teen die omstrede sakeman Brown Mogotsi wat in aanhouding is weens verskeie aanklagte, insluitend meineed, regsverydeling en die onwettige besit van ‘n vuurwapen. Sy formele borgtogaansoek is Maandag. Dennis Bloem van die forum beskuldig Mogotsi dat hy regsinstellings ondermyn, insluitend die Madlanga-kommissie, die Parlement se ad hoc-prosesse […]