# ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die party is bekommerd oor moontlike geregtelike inmenging ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Parlement se standpunt teenoor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie gesê die ANC glo die hof het die Parlement opdrag gegee oor hoe om die Artikel 89-ampsklagproses te hanteer. […]
# Build One South Africa het strafregtelike klagte teen die uitvoerende hoof van die Gautengse-dobbelraad, Karabo Mbele, gelê oor bewerings van bedrog, korrupsie en ampsmisbruik. Die Gautengse lid van die provinsiale wetgewer, Ayanda Allie, het die saak in die Bramley-polisiestasie aanhangig gemaak na verslae van verklikkers ontvang is. Die bewerings behels onreëlmatige befondsingstoekennings en belangebotsings […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says the party is concerned about possible judicial encroachment following the Constitutional Court ruling on Parliaments position on president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala matter. Briefing the media, Mbalula said the ANC believes the court appeared to direct Parliament on how to handle the Section 89 impeachment process. He says the […]
# Die Polisie- en Gevangenesvakbond verwerp die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, se plan om weer range in te stel en die departement te militariseer sonder behoorlike onderhandelings met georganiseerde arbeid. Hy sê dis gemik op die verbetering van dissipline en herstel van strukturele hiërargie. Richard Mamabolo van POPCRU sê dié gevaarlike agteruitgang verteenwoordig […]
# Eskom says it will be pursuing disciplinary action and possible criminal charges against several employees and suppliers. This follows the conclusion of the investigation into the irregular diesel procurement contracts worth 21-billion-rand. The investigation, initiated in March 2025, focused on contracts for diesel supply to Eskom’s Open Cycle Gas Turbine power stations, including the […]
# Build One South Africa has laid criminal charges against Gauteng Gambling Board CEO Karabo Mbele over allegations of fraud, corruption and abuse of office. BOSA Gauteng member of provincial legislature, Ayanda Allie, opened the case at Bramley Police Station following whistleblower reports. The allegations involve irregular funding allocations and undisclosed conflicts of interest linked […]
# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, het ʼn groep van 23 aangekondig om Japan volgende maand in twee internasionale vriendskaplike wegwedstryde te pak. Thembi Kgatlana en Bongeka Gamede, wat oorsee speel, is terug in die groep nadat hulle die onlangse kamp in Algerië weens beserings misgeloop het. Ellis sê die kragmetings bied geleentheid […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis has announced a squad of 23 players to take on Japan in back-to-back away international friendly matches next month. Overseas-based duo Thembi Kgatlana and Bongeka Gamede return to the squad after missing the recent camp in Algeria due to injury. Ellis says the encounters will provide an opportunity […]
# Luitenant-Kolonel Nkoana Sebola van die Valke het voor die Madlanga-kommissie getuig beamptes het beweerde dwelmbewyse verkeerd hanteer tydens die Aeroton-dwelmklopjag in Gauteng. Sebola sê die sakke moes nooit uit die houer verwyder word of agter in ‘n bakkie gelaai gewees het nie, want dit het die ondersoek se integriteit in die gedrang gebring. Hy […]