# Die landbou-organisasie Saai waarsku Artikel Tien van die bek-en-klouseer-inentingskema kan die uitdagings in die bestuur van die uitbreking vererger. Die organisasie voer aan die skema gee te veel mag aan die direkteur van Dieregesondheid ondanks vorige mislukkings met die hantering van uitbrekings. Francois Rossouw van Saai waarsku vee-eienaars kan aansienlike finansiële druk ondervind aangesien […]
# ‘n Amerikaanse federale jurie het ‘n vierde aanklag van aanranding met ‘n dodelike wapen bygevoeg teen die beskuldigde in die skietery tydens die Withuis-korrespondentevereniging se dinee, Cole Tomas Allen. Die Amerikaanse regsverteenwoordiger vir die Columbia-distrik, Jeanine Pirro, sê die 31-jarige is reeds aangekla van poging tot sluipmoord op president Donald Trump, die vervoer van […]
# Oorstromings het reeds drie mense se lewens geëis terwyl swaar reën oor die land voortduur. Die Nasionale Rampbestuursentrum sê twee liggame is in die Noord-Kaap gevind na die dood van ‘n 12-jarige in Taung, Noordwes. ‘n Oranje vlak agt-waarskuwing bly van krag met gesamentlike bedryfsentrums landwyd aktief. Infrastruktuurskade is in Noordwes en die Noord-Kaap […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Gesondheid vra voortgesette deursigtigheid en openbare betrokkenheid rakende ‘n bevestigde geval van die Hantavirus in Suid-Afrika. Die Departement van Gesondheid het die geval bevestig nadat die toestand van ‘n pasiënt aan boord van die passasierskip MV Hondius sy oorplasing na ‘n Johannesburgse hospitaal genoodsaak het. Die komitee se voorsitter, […]
# A US federal grand jury has added a fourth charge of assault with a deadly weapon against the accused in last month’s shooting at the White House Correspondents’ Association Dinner, Cole Tomas Allen. US Attorney for the District of Columbia, Jeanine Pirro, says the 31-year-old has already been indicted on attempting to assassinate president […]
# Parliament’s portfolio committee on Health has called for ongoing transparency and public engagement regarding the confirmed case of Hantavirus in South Africa. The Health Department has confirmed the case after the condition of a patient aboard the cruise ship MV Hondius necessitated his medical evacuation to a private health facility in Sandton for further medical […]
# Flooding has left three people dead as heavy rains continue across South Africa. The National Disaster Management Centre says two bodies were recovered in the Northern Cape following the death of a 12-year-old in Taung, North West. An orange level eight warning remains in effect with joint operations centres active nationwide. Infrastructure damage has […]
# Die Wes-Kaapse Departement vir Mobiliteit sê Meiringspoort, die N12-roete tussen Beaufort-Wes en Oudtshoorn, is tans weens oorstromings gesluit. Die provinsie loop deur onder swaar reën en sterk wind. Die departement se hoof van Verkeersbestuur, Maxine Bezuidenhout, sê motoriste wat tussen die Tuinroete en die Karoo reis, moet eerder die N9 van George deur Uniondale, […]
# The Western Cape Department of Mobility says Meiringspoort, N12 route between Beaufort West and Oudtshoorn, is currently closed due to flooding. The province is experiencing heavy rain and strong winds. The department’s Traffic Management chief director, Maxine Bezuidenhout, says motorists travelling between the Garden Route and the Karoo are advised to make use of […]