# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit is oneerlik wanneer hy sê berigte van onverwerkte riool wat in die Vaalrivier-stelsel gestort word, is onwaar. Die munisipale bestuurder, April Ntuli, het gister in die Vereenigingse Landdroshof verskyn op sewe aanklagte van waterbesoedeling en oortreding van omgewingswette. Gerda Senekal van die VF Plus sê die […]
# Minstens 26 mense is dood en 61 beseer in ʼn ontploffing by ʼn vuurwerke-fabriek in die Hunan-provinsie in China. Owerhede sê twee skure met buskruit naby die Huasheng-fabriek het ʼn gevaarlike situasie geskep. Soek-en-reddingsoperasies is byna afgehandel, maar die bevestiging van ongevalle en die uitkenning van slagoffers is nog aan die gang. President Xi […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng says the Emfuleni Municipality is dishonest by claiming allegations of raw sewage spilling into the Vaal River system are untrue. Municipal manager April Ntuli appeared in the Vereeniging Magistrate’s Court yesterday on seven charges of water pollution and violations of environmental laws. The party’s Gerda Senekal says the […]
# At least 26 people have been killed and 61 were injured in an explosion at a fireworks factory in China’s Hunan province. Authorities say two gunpowder warehouses within the Huasheng Fireworks Manufacturing and Display Company factory area posed a high risk. Search and rescue operations have largely been completed, but verification of the casualties […]
# Forum for South Africa sê die jongste brandstofprysverhogings is ekonomiese geweld teen landsburgers. Teen middernag vannag word albei grade petrol drie-rand-27-sent per liter duurder, en dieselpryse styg met ses-rand-19-sent per liter. Lampolie sal vier-rand-22-sent per liter meer kos. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die regering moet ophou om agter globale faktore te skuil […]
# Forum for South Africa says the latest fuel price hike is economic violence against citizens. Effective at midnight tonight, the prices of both grades of petrol will increase by three-rand-27-cents per litre, while diesel prices rise by six-rand-19-cents a litre. Illuminating paraffin will go up by four-rand-22-cents per litre. FOSA leader, Tebogo Mashilompane, says […]
# Die landbou-organisasie, TLU SA, waarsku die brandstofprys-styging gaan ʼn aansienlike uitwerking op die landbousektor hê met koringboere wat begin plant terwyl sitrus- en aarbeiboere begin oes. Die petrolprys styg môre met drie-rand-27-sent per liter en diesel met ses-rand-19-sent per liter. TLU SA se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê boere sukkel om koste laag te […]
# Agricultural organisation, TLU SA, warns the fuel price hikes will significantly impact the agriculture sector, as wheat farmers begin planting, and citrus and strawberry farmers harvest their crops. From tomorrow, petrol prices will go up by three-rand-27-cents per litre, and diesel prices by six-rand-19-cents per litre. TLU SA’s Bennie van Zyl says farmers are […]
# Iran se Weermag waarsku hy sal Amerikaanse magte aanval as hul die Seestraat van Hormoes binnedring. Dit volg nadat president Donald Trump aangekondig het die Amerikaanse Weermag sal van vandag gestrande skepe deur die knelpunt lei. Die Iranse bevelvoerder, Ali Abdollahi, sê enige Amerikaanse poging in die seestraat sal as ‘n skending van die […]