# Iran’s military has warned it will attack US forces if they enter the Strait of Hormuz. This comes after president Donald Trump announced the US military will guide stranded ships through the oil shipping chokepoint from today. Iranian commander Ali Abdollahi says any US efforts in the strait will be considered a violation of […]
# Die Raad van Gesondheidsorgbefondsers sê sy Nasionale Gesondheidsversekering-saak voor die Konstitusionele Hof is nie ‘n uitdaging vir die beginsel van omvattende gesondheidsdekking nie. Die hof gaan die saak van môre tot Donderdag aanhoor. Katlego Mothudi van die raad sê daar moet bepaal word of die Parlement sy grondwetlike plig nagekom het om betekenisvolle openbare […]
# The Board of Healthcare Funders says its National Health Insurance case before the Constitutional Court is not a challenge to the principle of universal health coverage. The court has set aside the hearing from tomorrow until Thursday. BHF’s Katlego Mothudi says the case is about whether or not Parliament complied with its constitutional duty […]
# Die Forum for South Africa moedig Suid-Afrikaners aan om te registreer sodat hulle in die komende munisipale verkiesing kan stem. Die verkiesing vind op Woensdag, 4 November, plaas. FOSA-leier, Tebogo Mashilompane, sê elkeen wat nie stem nie, gee ʼn geskenk aan dié wat die land gefaal het. Hy sê dis nie aktivisme as mense […]
# The Forum for South Africa has urged South Africans to register so they can be able to cast their votes in the upcoming local government elections. The elections will be held on Wednesday, the 4th of November. FOSA leader, Tebogo Mashilompane, says every missed vote is a gift to those who have failed this […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê koue, nat en winderige weerstoestande word van vandag tot Donderdag in groot dele van die land verwag. Die verandering hou verband met ʼn afsny-laagdrukstelsel wat van môreoggend af oor die westelike dele van die land verwag word. Die weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, sê die stelsel sal eers die Wes-, Noord- en […]
# The South African Weather Service expects cold, wet, and windy weather conditions in large parts of the country until Thursday. This is associated with a cut-off low-pressure system expected to make landfall over the western parts from tomorrow morning. Forecaster Lehlohonolo Thobela expects the system to initially affect the Western Cape, Northern Cape, and […]
# Die Vryemarkstigting waarsku binnelandse beleidskeuses ondermyn beleggersvertroue. Die stigting beklemtoon die Wet op Gelyke Indiensneming en die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging as beleide wat regulatoriese onsekerheid skep en buigsaamheid in sake beperk. Die stigting sê wanneer ondernemings onderhewig is aan veranderende beleide, streng voldoeningsvereistes en toenemende verpligtinge, neem die vertroue af. Hy voeg […]
# Die EFF-leier, Julius Malema, se regspan het ‘n formele regseis teen die radiopersoonlikheid Ngizwe Mchunu uitgereik rakende uitlatings tydens ‘n onderhoud Dinsdag. Hulle sê Mchunu het sonder bewyse beweer Malema het 60-miljoen-rand van Nigeriese dwelmhandelaars ontvang, dat hy betrokke is by die beskerming van onwettige immigrante vir politieke gewin en by korrupte en misdadige […]