# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê die vrystelling van die orige 7,1-miljard-rand van Julie se gelykberegting-toelaes wat van munisipaliteite teruggehou is, is nie ʼn verslapping van finansiële aanspreeklikheid nie. Die Nasionale Tesourie het vroeër die maand 13,5-miljard-rand van 69 munisipaliteite teruggehou, en sal nou die res van die fondse oorbetaal. Soil of Africa […]
# Soil of Africa says the release of the remaining 7.1-billion-rand July equitable share allocation previously withheld from municipalities, should not be interpreted as a relaxation of financial accountability. National Treasury withheld 13.5-billion-rand of transfers from 69 municipalities, and will now commence releasing the balance of the funds. Soil of Africa’s spokesperson, Luzuko Sofute, says the […]
# Die Oos-Kaapse regering bly daartoe verbind om die lewens van jongmense te beskerm, vreedsame gemeenskappe te bevorder en seker te maak elke kind kan in ʼn veilige omgewing leer en groei. Hy het ʼn weeklange Morele Herlewingsprogram in Mbhashe bekendgestel as deel van verskerpte pogings om seuns se gewelddadige faksiegevegte te bekamp en maatskaplike […]
# The Eastern Cape government remains committed to protecting the lives of young people, promoting peaceful communities and ensuring every child can learn and grow in a safe environment. It has launched a week-long Moral Regeneration Programme in Mbhashe Local Municipality as part of intensified efforts to curb violent boys’ faction fights and strengthen social […]
# A report by Stellenbosch University shows many people with disabilities across Africa still struggle to access assistive technology such as wheelchairs, hearing aids and screen readers. The report indicates high costs, limited services and weak support systems prevent many people, especially in rural areas, from getting the devices they need. Spokesperson Luigia Nicholas says […]
# ‘n Verslag deur die Universiteit Stellenbosch toon baie gestremdes in Afrika sukkel steeds om toegang te kry tot ondersteunende tegnologie soos rolstoele, gehoorapparate en skermlesers. Dit word toegeskryf aan hoë koste, beperkte dienste en swak ondersteuningstelsels, veral op die platteland. Woordvoerder Luigia Nicholas sê groter belegging is nodig om gestremdes te help om toegang […]
# Die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank van Suid-Afrika wil kliënte betrek om volhoubare oplossings te identifiseer gemik op sy skuldinvorderingsprosesse en voortgesette litigasie met betrekking tot sekere landbouleners. Ongeveer 150 handelsboere en boerdery-instellings beweer die bank het nie die wettige magtiging om op hul bates beslag te lê nie omdat daar geen regstreekse leningsooreenkomste is nie. […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump het die Hooggeregshof versoek om ‘n jurie-uitspraak van 1,39-miljard-rand vir laster ten gunste van die tydskrif-rubriekskrywer, E Jean Carroll, tersyde te stel. Dit gaan oor sy aanmerkings toe hy in 2019 president was en Carroll se bewering ontken het dat hy haar in die middel 1990’s seksueel aangerand het […]
# The Land and Agricultural Development Bank of South Africa says it seeks to engage clients to identify sustainable solutions aimed at the Bank’s debt recovery processes and ongoing litigation involving certain agricultural borrowers. Around 150 commercial farmers and farming entities have alleged that the bank lacks the legal authority to attach their assets because […]