# Die Oos-Kaapse regering bly daartoe verbind om die lewens van jongmense te beskerm, vreedsame gemeenskappe te bevorder en seker te maak elke kind kan in ʼn veilige omgewing leer en groei. Hy het ʼn weeklange Morele Herlewingsprogram in Mbhashe bekendgestel as deel van verskerpte pogings om seuns se gewelddadige faksiegevegte te bekamp en maatskaplike samehang te bevorder. Woordvoerder Khuselwa Rantjie, sê dis gemik op leerders van graad 7 en ouer:
Oos-Kaapse regering verskerp ingryping by seuns se gewelddadige faksiegevegte [KLANK]
ENG RanjieONViolentFight