# British prime minister Andy Burnham is set to host Ukrainian president Volodymyr Zelensky at a UK naval base today. He will be the new Labour leader’s first international guest since he took office at Number 10 last Monday. The two leaders will meet with 200 Ukrainian soldiers and sailors who have been carrying out […]
# Union federation Cosatu has welcomed Andrea Johnson’s resignation as head of the Investigating Directorate against Corruption. President Cyril Ramaphosa has accepted her request to vacate office with immediate effect. Cosatu’s Matthew Parks says Johnson’s tenure became unsustainable after being accused before the Madlanga commission of failure to provide leadership at the directorate:
# Die Tafelbergse sweefspoor in Kaapstad is van vandag tot 9 Augustus gesluit vir jaarlikse instandhouding. Stappers en klimmers sal steeds die vele staproetes kan geniet, maar geen sweefspoorritte sal beskikbaar wees nie. Woordvoerder Wahida Parker sê gedurende hierdie tyd sal noodsaaklike inspeksies, toetsing en instandhoudingswerk uitgevoer word om te verseker die sweefspoor bly ‘n […]
# The Table Mountain Aerial Cableway in Cape Town is temporarily closed for annual maintenance from today until the 9th of August. Hikers and climbers will still be able to enjoy the various hiking routes, but no cable car trips will be available. Spokesperson Wahida Parker says during this time, essential inspections, testing, and maintenance […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het ‘n tussentydse interdik aan president Cyril Ramaphosa toegestaan wat die Parlement se Artikel 89-ampsklagondersoek staak. Die volbank het in ‘n verdeelde beslissing bevind die ampsklagkomitee moet sy verrigtinge opskort hangende die uitslag van die hersieningsaansoek, waarin Ramaphosa die wettigheid van die onafhanklike paneel se verslag oor die Phala Phala-aangeleentheid betwis. […]
# The Western Cape High Court has granted president Cyril Ramaphosa an interim interdict halting Parliament’s Section 89 impeachment inquiry. In a split decision, the full bench ruled the impeachment committee must suspend its proceedings pending the outcome of the review application challenging the legality of the independent panel report into the Phala Phala matter. […]
# Kaapstad is aangewys as een van die wêreld se mooiste plekke om in te woon. ‘n Wêreldwye studie plaas die Moederstad agtste op ‘n lys van bestemmings met unieke en ontwerpgerigte verblyf. Dis die hoogste posisie in Afrika en plaas die stad onder die wêreld se mees gesogte reiservarings. Die navorsing het luukse verblyfkeuses […]
# Die Amerikaanse Weermag het sy aanvalle op Iran vir ‘n 13de agtereenvolgende nag voortgesit, en vier mense is volgens berigte dood. Amerika se Sentrale Bevel sê Iranse militêre bevelsentrums, bergingsgeriewe vir hommeltuie, kommunikasie-netwerke, kuswaarnemingsposte en maritieme vermoëns is geteiken. Volgens die Weermag sal dit Iran se bedreiging vir burgerlike seevaarders en handelskepe in die […]
# Die DA sê die bedanking van die Openbare Beleggingskorporasie se raadsvoorsitter, David Masondo, is nie genoeg om vertroue in Afrika se grootste batebestuurder te herstel nie. Dit volg op die voorkomende skorsing van uitvoerende hoof Patrick Dlamini en die bedanking van ses nie-uitvoerende direkteure. DA-woordvoerder Andrew Bateman sê nuwe direkteure sal ʼn moeilike roete […]