# Atletiek: Die Suid-Afrikaner Caster Semenya het haar saak gewen in die Europese Hof vir Menseregte. Die hof het 2023 se uitspraak gehandhaaf teen die Hof vir Arbitrasie in Sport wat teen die tweemalige Olimpiese 800-meter-kampioen beslis het. Daar is bevind die uitspraak het teen haar gediskrimineer nadat Semenya verbied is om deel te neem […]
# Athletics: South Africa’s Caster Semenya has won her case in the European Court of Human Rights. The court has upheld the 2023 ruling against the Court of Arbitration for Sport in Switzerland against the two-time Olympic 800-metre champion. It found the ruling discriminated after Semenya was barred from competing due to World Athletics’ testosterone-limiting […]
# Atletiek: Die dubbele Suid-Afrikaanse Olimpiese kampioen, Caster Semenya, sal vandag uitvind of sy haar testosteroonvlakke sal moet verlaag om as vrou deel te neem. Daar word verwag dat die Europese Hof vir Menseregte ‘n belangrike beslissing gaan lewer na jarelange regsgedinge. Semenya, wat wettig as vrou geïdentifiseer word, het al sedert 2018 geweier om […]
# Die Departement van Landbou het ná agt weke amptelik die verbod op Brasiliaanse meganies-ontbeende vleis en hoender opgehef. Die verbod is ingestel nadat voëlgriep op ‘n plaas in Rio Grande do Sul ontdek is, wat veroorsaak het dat 95-persent van Suid-Afrika se meganies-ontbeende vleisvoorraad afgesny is. Georg Southey van Merlog Foods verwelkom die ooreenkoms […]
# Athletics: South Africa’s double Olympic champion, Caster Semenya, will learn today if she can be forced to lower her testosterone levels to compete as a woman. The European Court of Human Rights is expected to make a key ruling after years of legal battles. Semenya, legally identified as female, has refused medication since 2018 […]
# The Department of Agriculture has officially lifted the ban on Brazilian mechanically deboned meat and chicken, after an eight-week suspension. The ban was triggered by a case of bird flu on a single farm in Rio Grande do Sul, which cut off 95-percent of South Africa’s mechanically deboned meat supply. Merlog Foods’ Georg Southey […]
# Activists and Citizens Forum loof KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, wat die korrupte stelsel onder die leierskap van president Cyril Ramaphosa uitdaag. Hy het bewerings gemaak oor politieke inmenging by hoëprofielsake en ook beskuldigings ingebring teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê Mkhwanazi se bewerings is net […]
# Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, waarsku openbare vertroue in instellings wat moet sorg vir veiligheid en aanspreeklikheid het tot gevaarlike lae vlakke gedaal. Dit volg op KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se verdoemende bewerings van pogings tot regsverydeling en beskerming van diegene agter politieke moorde. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê […]
# Activists and Citizens Forum says it salutes KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, for challenging the corrupt system under the leadership of president Cyril Ramaphosa. He made allegations regarding political interference in high-profile cases, including making accusations against minister of Police, Senzo Mchunu. The forum’s spokesperson, Dennis Bloem, says Mkhwanazi’s claims are just the tip […]