# Gun Free South Africa says firearm licence applications have risen sharply in recent years, as concerns about crime, violence, and personal safety have driven more South Africans to own guns. The Firearms Control Amendment Bill, which proposes that self-defence should no longer be considered a valid reason for owning a firearm, was referred back […]
# Parliament says the impeachment committee investigating president Cyril Ramaphosa will now focus on determining its programme of work and considering the next steps in the enquiry process. This follows yesterday’s appointment of Rise Mzansi’s Makashule Gana as chairperson. Parliament says he will provide leadership to the committee, oversee its proceedings, guide its deliberations, and ensure its […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor nog moontlike oorstromings in die Wes- en die Oos-Kaap nadat reën vir dele van dié provinsies voorspel is. Die weervoorspeller Samkelisiwe Thwala sê deurweekte grond en vol riviere verhoog die gevaar van plaaslike oorstromings, veral in laagliggende en kwesbare gebiede. Sy maan inwoners om waaksaam te bly, oorstroomde paaie […]
# The South African Weather Service warns of another potential flooding spell in the Western and Eastern Cape as further rainfall is expected in parts of the provinces. Forecaster Samkelisiwe Thwala says saturated ground and swollen rivers could increase the risk of localised flooding, particularly in low-lying and vulnerable areas. She urges residents to remain […]
# Forum for South Africa sê die regering het geen geloofwaardige plan om brandstofpryse te bestendig nie, terwyl petrolpryse om middernag met een-rand-43-sent per liter styg. Die Nasionale Tesourie herstel vir Junie 75-sent per liter van die brandstofheffing-verligting wat hy vroeër vanjaar op petrol- en dieselpryse ingestel het. FOSA se woordvoerder, Tebogo Mashilompane, sê die […]
# Forum for South Africa says government has no credible plan to stabilise fuel prices. Petrol prices will increase by one-rand-43-cents a litre at midnight. The National Treasury is partially rolling back the fuel levy relief introduced earlier, adding back 75-cents a litre to both petrol and diesel prices. FOSA’s Tebogo Mashilompane says the continued […]
# Ses verdagtes is in hegtenis geneem en ‘n ontvoeringslagoffer gered tydens ‘n polisie-operasie in die Vrystaatse hoofstad, Bloemfontein. Die polisie het inligting opgevolg en toegeslaan op die plek waar die slagoffer aangehou is. Die persoon is veilig teruggevind. Die verdagtes sal na verwagting binnekort in die hof verskyn. Owerhede sê die ondersoek duur voort […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die departement versnel die bekendstelling van slim-ID-kaarte deur banke en digitale stelsels. Volgens die Suid-Afrikaanse identiteitsbeheer-platform VerifyNow het nabootsingsbedrog met groen ID-boeke jaarliks toegeneem met 400-persent, omdat bedrieërs kunsmatige intelligensie gebruik om die ou identifikasiestelsel uit te buit. Schreiber sê die groen ID-boek is uiters kwesbaar […]
# Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies sê verlede week se twee bomontploffings by Woolworths-winkels in Gauteng en die Vrystaat beklemtoon breër kommer oor georganiseerde misdaad en afpersing in Suid-Afrika. Die eerste ontploffing het Donderdag by Woolworths se tak in Menlynpark in Pretoria plaasgevind. Die tweede was minder as 24-uur later by die Preller […]