# Die regering sê hy monitor steeds globale en binnelandse faktore wat brandstofkoste beïnvloed en die uitwerking daarvan op huishoudings en sakeondernemings. Dit volg na die jongste petrolprysverhoging van een-rand-43 sent per liter, terwyl diesel met soveel as drie-rand-23 sent per liter gedaal het. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, sê pogings is aan […]
# Government says it continues to monitor global and domestic factors that influence fuel costs and their impact on households and businesses. This follows the latest petrol price increase of one-rand-43-cents per litre, while diesel has dropped by as much as three-rand-23-cents a litre. Government deputy spokesperson, William Baloyi, says efforts are underway to cushion consumers […]
# Gun Free South Africa sê vuurwapenlisensie-aansoeke het skerp toegeneem, met kommer oor misdaad, geweld en persoonlike veiligheid wat meer Suid-Afrikaners aanmoedig om vuurwapens te besit. Die Wysigingswetsontwerp op Vuurwapenbeheer, wat voorstel selfverdediging moenie meer as ‘n geldige rede vir die besit van ‘n vuurwapen beskou word nie, is terugverwys vir verdere raadpleging ná openbare […]
# Die Parlement sê die ampsklagkomitee wat president Cyril Ramaphosa ondersoek, sal nou fokus op die bepaling van sy werkprogram en die oorweging van die volgende stappe in die ondersoekproses. Dit volg nadat Makashule Gana van Rise Mzansi gister as voorsitter aangestel is. Die Parlement sê hy sal leiding aan die komitee gee, toesig hou […]
# Gun Free South Africa says firearm licence applications have risen sharply in recent years, as concerns about crime, violence, and personal safety have driven more South Africans to own guns. The Firearms Control Amendment Bill, which proposes that self-defence should no longer be considered a valid reason for owning a firearm, was referred back […]
# Parliament says the impeachment committee investigating president Cyril Ramaphosa will now focus on determining its programme of work and considering the next steps in the enquiry process. This follows yesterday’s appointment of Rise Mzansi’s Makashule Gana as chairperson. Parliament says he will provide leadership to the committee, oversee its proceedings, guide its deliberations, and ensure its […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor nog moontlike oorstromings in die Wes- en die Oos-Kaap nadat reën vir dele van dié provinsies voorspel is. Die weervoorspeller Samkelisiwe Thwala sê deurweekte grond en vol riviere verhoog die gevaar van plaaslike oorstromings, veral in laagliggende en kwesbare gebiede. Sy maan inwoners om waaksaam te bly, oorstroomde paaie […]
# The South African Weather Service warns of another potential flooding spell in the Western and Eastern Cape as further rainfall is expected in parts of the provinces. Forecaster Samkelisiwe Thwala says saturated ground and swollen rivers could increase the risk of localised flooding, particularly in low-lying and vulnerable areas. She urges residents to remain […]
# Forum for South Africa sê die regering het geen geloofwaardige plan om brandstofpryse te bestendig nie, terwyl petrolpryse om middernag met een-rand-43-sent per liter styg. Die Nasionale Tesourie herstel vir Junie 75-sent per liter van die brandstofheffing-verligting wat hy vroeër vanjaar op petrol- en dieselpryse ingestel het. FOSA se woordvoerder, Tebogo Mashilompane, sê die […]