# Die Amerikaanse Kongres het ‘n verlenging van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika goedgekeur tot einde 2028. Dis in 2000 ingestel en bied kwalifiserende lande in Afrika suid van die Sahara, insluitend Suid-Afrika, belastingvrye toegang vir meer as een-duisend-800 produkte tot die Amerikaanse mark. Die Demokratiese kongreslid, Terri Sewell, sê AGOA versterk ekonomiese bande, skep geleenthede vir Amerikaanse werkers en ondernemings, en steun ekonomiese groei in Afrika:
Amerikaanse Kongres keur verlenging van AGOA tot 2028 goed [KLANK]
ENG SewellOnAGOA