# Rugby: Die Springbok Sewes-se afrigter Philip Snyman, sê die naweek sal ‘n sterk geestelike fokus deurslaggewend wees in die tweede van drie Wêreldreeks-toernooie in Valladolid, Spanje. Suid-Afrika het die eerste kampioenskapstoernooi in Hongkong gewen. Die Blitsbokke speel vandag twee Groep A-wedstryde, teen Groot-Brittanje en Kenia, en Saterdag pak hulle Australië. Snyman sê hulle sal […]
# ‘n Russiese hommeltuig het ‘n woonstelgebou in Galați, Roemenië, getref en twee mense beseer. Die stad is op Oekraïne se grens. Die hommeltuig is deur ‘n radar in Roemeense lugruim opgemerk, en was deel van ‘n oornag-aanval op burgerlike teikens en infrastruktuur in Oekraïne. Die Roemeense Ministerie van Buitelandse Sake sê die voorval verteenwoordig […]
# Johannesburg Water sê omvattende operasionele en kommunikasie-maatreëls is ingestel as deel van sy gereedheid vir Rand Water se beplande instandhouding wat van vandag tot Dinsdag sal duur. Talle gebiede in die stad sal na verwagting in hierdie tyd lae waterdruk ondervind of geen water hê nie. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê watertenkwaens […]
# A Russian drone struck an apartment building in Galati, Romania and exploded, injuring two people. Galati sits on the border of Ukraine. The drone, which was tracked by radar in Romanian airspace, was part of an overnight attack on civilian and infrastructure targets in Ukraine. Romanian Foreign Ministry says this incident represents a serious and […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek oor agt-duisend-180 werknemers van die departement Binnelandse Sake wat die afgelope vyf boekjare aangekla is van werkverskaffing aan buitelanders sonder wettige permitte. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê ses-duisend-279 inspeksies en ondersoeke by werkplekke is in dieselfde tyd gedoen in ‘n poging om immigrasiewette af […]
# Tennis: Twenty-three-time Grand Slam champion, Serena Williams, is reportedly planning to make a comeback on the grass courts of Queen’s Club in London next month. The 44-year-old American has requested a wild card to play doubles with Canadian Victoria Mboko, after completing six months in the anti-doping testing pool. Williams has not competed since […]
# Johannesburg Water says extensive operational and communication measures have been implemented, as part of its state of readiness for the planned Rand Water maintenance, which commenced today until next Tuesday. Various areas across the city are expected to experience low pressure or no water during the maintenance period. Johannesburg Water’s spokesperson, Nombuso Shabalala, says […]
# The Public Servants Association has expressed concern eight-thousand-180 Home Affairs Department employers have been charged over the past five financial years, for employing foreign nationals without valid work permits. Home Affairs minister Leon Schreiber says six-thousand-279 workplace inspections and operations were conducted during the same period as part of efforts to enforce immigration laws. […]
# Die Amerikaanse Departement van Justisie het na wat berig word ‘n strafregtelike ondersoek na die voormalige tydskrifrubriekskrywer E. Jean Carroll van stapel gestuur. Die 82-jarige het president Donald Trump van seksuele aanranding beskuldig en ‘n federale siviele regsgeding teen hom gewen vir seksuele misbruik en laster. ‘n Hof het die president op albei aanklagte […]