# ‘n Brand het vroeg vanoggend in die Laer Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin uitgebreek en die winkel- en restaurant beskadig. Veldwagters en personeel het vinnig opgetree en die brand onder beheer gebring voor dit verder kon versprei. Geen beserings is aangemeld nie en die oorsaak word ondersoek. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê die restaurant […]
# The Fuel Industry Association of South Africa says South Africa is shifting fuel imports away from the Gulf due to shipping disruptions in the Strait of Hormuz. The shipping channel is responsible for transporting roughly a fifth of the world’s oil supply. FIASA CEO Avhapfani Tshifularo says the domestic fuels industry has implemented coordinated, short‑term […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die volgehoue en duur voortslepende voorsorg-skorsings in die Staatsdiens. Die regering het vanaf die 2021/22-boekjaar tot 2025/26 meer as ‘n miljard-rand bestee aan salarisse en voordele van werknemers in die nasionale, provinsiale en plaaslike regerings wat op betaalde voorsorg-skorsing geplaas is. Claude Naicker van die vakbond sê […]
# A fire broke out at Lower Sabie rest camp in the Kruger National Park early this morning, damaging the shop and restaurant areas. Ranger teams and staff acted swiftly and contained the blaze before it could spread to nearby structures. No injuries were reported. The cause remains under investigation. SANParks spokesperson JP Louw says […]
# Foot and Mouth Disease Response South Africa is calling for urgent private-sector involvement to help procure and distribute the 14-million vaccine doses needed to curb the livestock outbreak. The group’s spokesperson, Andrew Morphew, warns the government’s plan to vaccinate 80-percent of cattle within a year is too slow, and red tape and centralised control […]
# Foot and Mouth Disease Response South Africa vra dringende betrokkenheid deur die privaat sektor om te help met die verkryging en verspreiding van die 14-miljoen entstofdosisse om die bek-en-klouseer-uitbreking te bekamp. Woordvoerder Andrew Morphew waarsku die regering se plan om 80-persent van die beeskudde binne ‘n jaar in te ent, is te stadig en […]
# Opruimingsoperasies gaan voort in verskeie gebiede in die Wes-Kaap ná die naweek se oorstromings. Nood- en munisipale spanne ruim die puin op, bepaal die skade en bied verligting aan inwoners. Gift of the Givers se woordvoerder, Ali Sablay, sê die fokus is op die herstel van toegang, sanitasie en noodsaaklike dienste terwyl verdere weergevare […]
# Mop-up operations are underway across several areas in the Western Cape following the weekend’s flooding. Emergency and municipal teams are clearing debris, assessing damage, and providing basic relief to affected residents. Gift of the Givers spokesperson Ali Sablay says the focus is on restoring access, sanitation, and essential services while monitoring further weather risks. He […]
# Forum for South Africa sê die inhegtenisneming van die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, is ‘n blootlegging van hoe diep verrot die land se wetstoepassings-instellings geword het. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die gebeure herstel nie ‘n stelsel wat toegelaat is om te verval onder swak leierskap en politieke beskerming […]