# Die Gautengse polisie ondersoek ‘n saak van moord en poging tot moord ná ‘n beweerde padwoede-voorval in Emmarentia, Johannesburg. Twee mans het na bewering handgemeen geraak, waarna ‘n skietery plaasgevind het. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê een man is op die toneel dood en die ander een het geringe beserings opgedoen. Sy sê ‘n vroue-passasier […]
# Die mees vereerde lewende Australiese soldaat, Ben Roberts-Smith, sê hy sal tot die bittereinde veg teen vyf aanklagte van oorlogsmisdade en herhaal hy is onskuldig. Die 47-jarige word daarvan beskuldig dat hy ongewapende burgerlikes vermoor of ondergeskiktes beveel het om hulle te vermoor tydens sy diens vir die Australiese SAS in Afganistan tussen 2009 […]
# Forum for South Africa says the arrest of suspended Ekurhuleni Metro Police deputy chief, Julius Mkhwanazi, is an exposure of how deeply rotten the country’s law enforcement institutions have become. FOSA leader Tebogo Mashilompane says this arrest does not fix a system that has been allowed to decay under weak leadership and political protection. […]
# Gauteng police are investigating a case of murder and attempted murder after an alleged road rage incident in Emmarentia, Johannesburg. It is reported two men became involved in a physical altercation, after which firearms were drawn, resulting in a shooting. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says one man died at the scene while the other […]
# Australia’s most decorated living soldier, Ben Roberts-Smith, says he will fight to the bitter end the five counts of war crimes against him, reiterating he is innocent. The 47-year-old is accused of killing or ordering subordinates to kill unarmed civilians during his service with the Australian SAS in Afghanistan between 2009 and 2012. Roberts-Smith says […]
# Die DA se oorsese netwerk, DA Abroad, verwelkom die Onafhanklike Verkiesingskommissie se versekering dat oorsese aanlyn registrasie die naweek in werking sal tree. Dit volg nadat die OVK se adjunk uitvoerende hoof van verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, dié week aan die Parlement bevestig het dat die aanlyn registrasiestelsel vir buitelandse kiesers nou gereed is. Ludré […]