Skip to content

KZN LUR beloof strenger optrede nadat 36 kinders in een taxi gevind is [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê padveiligheidsoptrede sal verskerp word. Dit volg nadat ‘n oorlaaide minibustaxi met 36 leerders op die eerste dag van die nuwe skoolkwartaal naby Park Rynie gevind is. Woordvoerder Ndabezinhle Sibiya sê die taxi is in beslag geneem en die bestuurder, wat nie ‘n rybewys by hom gehad het nie, is met meer as twee-duisend-rand beboet:

ENG SibiyaOnOverload