# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, herbevestig die regering se verbintenis tot die bevordering van geslagsgelykheid en om vroue se nalatenskap te eer met die eerste Portraits of Power-uitstalling. Dit bring hulde aan Charlotte Maxeke se bydraes. Ntshavheni sê dié verbintenis is in die Grondwet geanker en word weerspieël in beleide, programme en vennootskappe. Sy sê vroue is wêreldwyd aan die voorpunt van leierskap, diplomasie, vernuwing en ontwikkeling:
Minister Ntshavheni herbevestig regering se verbintenis tot bevordering van geslagsgelykheid [KLANK]
ENG NtshavheniOnGenderEquality