# Die Konstitusionele Hof het beslis sekere bepalings van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering wat verband hou met die Sertifikaat van Behoefte, is ongrondwetlik. Die wet sou staatsgoedkeuring vereis vir gesondheidsorgverskaffers om praktyke te open, uit te brei of te verskuif. Die regering voer aan die stelsel sal gelyke toegang tot gesondheidsorgdienste verbeter, maar kritici, […]
# The Constitutional Court has ruled that sections of the National Health Act dealing with the Certificate of Need are unconstitutional. The law would have required state approval for healthcare providers to open, expand or relocate practices. Government argued the system would improve equal access to healthcare services, but critics, including Solidarity, said it gave […]
# ‘n Aardbewing met ‘n sterkte van 5.2 het China se suidwestelike streek, Guangxi, in die vroeë oggendure getref, wat twee lewens geëis en meer as seweduisend mense in die stad Liuzhou gedwing het om te ontruim. Die staatsuitsaaier CCTV berig dat 13 geboue ingetuimel het, terwyl owerhede die integriteit van die spoorlyn-infrastruktuur inspekteer. Kommunikasie- […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur sê die pad tussen Oudtshoorn en die wêreldberoemde Kango-grotte bly gesluit, terwyl spanne voortgaan om die puin van ‘n erge rotsstorting op te ruim. Motoriste wat na die grotte reis, word aangeraai om die alternatiewe roete via die MR363 te gebruik, en langs die R62 na Calitzdorp te reis […]
# Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming sê die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda is ʼn teken dat entstowwe en medisyne plaaslik vervaardig moet word. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die uitbreking tot ʼn gesondheids-noodsituasie van internasionale belang verklaar nadat 88 sterftes en meer as 300 moontlike gevalle aangemeld is. Die sentrum se […]
# The Western Cape Department of Infrastructure says the road between Oudtshoorn and the world-renowned Cango Caves remains closed, as teams continue to clear the debris of a significant rockfall. Motorists travelling to the caves are advised to make use of the alternative route via the MR363, travelling along the R62 towards Calitzdorp before turning […]
# A magnitude 5.2 earthquake hit China’s southwest region of Guangxi in the early hours of this morning, killing two people, and forcing more than seven thousand people in the city of Liuzhou to evacuate. State broadcaster CCTV reported that 13 buildings collapsed, while railway authorities inspected the integrity of the rail line infrastructure. Communication […]
# The Africa Centres for Disease Control and Prevention says the Ebola outbreak in the Democratic Republic of Congo and Uganda points to the need for local vaccine and medicine manufacturing capacity. The World Health Organisation has declared the outbreak a public health emergency of international concern after 88 deaths and over 300 suspected cases have […]
# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers waar die Republikeine die meerderheid het, het ‘n Demokraties-geleide mosie verwerp om president Donald Trump te verhoed om militêr teen Iran op te tree sonder goedkeuring van die Kongres. Die uitslag was gelyk met 212 stemme elk, en het misluk want ‘n meerderheid word benodig om te slaag. Dit […]