Skip to content

Vier mense, insluitend ‘n polisiekonstabel, in hegtenis geneem vir afpersing in Kaapstad [KLANK]

# Vier verdagtes tussen 23- en 53-jaar-oud is in Bellville, Kaapstad, in hegtenis geneem vir afpersing. ‘n Polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê hulle is drie familielede van Nyanga, waarvan een ‘n polisiekonstabel is, en ‘n Somaliese sakeman wat na bewering geld ingesamel het namens die afpersingsnetwerk. Sy sê hulle het na bewering geld afgepers by meer as 50 Somaliese en Ethiopiese sakemanne in Khayamandi en die res van Stellenbosch:

ENG PotelwaONExtortion