# Die Amerikaanse president, Donald Trump, se administrasie het sanksies ingestel teen die president van die Internasionale Strafhof, Tomoko Akane, en ‘n senior verhooradvokaat, Abdoulaye Seye. Sanksies is vroeër ingestel teen nog nege hofamptenare. Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, beskuldig hul van regstreekse betrokkenheid by pogings om amptenare van regerings wat nie […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, vra ‘n dringende gesprek tussen die bestuur en raad van die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie en studenteleiers. Gister se brandstigtingsvoorval op die kampus in Bellville het ‘n algehele sluiting veroorsaak en koshuise is ontruim. Dit volg op betogings oor voorgestelde veranderings aan die befondsingsmodel […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste het ‘n waarskuwing gerig oor tekortkominge in die verslagdoening van sterftes in gevangenisse nadat slegs 54,5-persent van onnatuurlike sterftes en 51,59-persent van natuurlike sterftes gedurende die eerste kwartaal van die huidige boekjaar bevestig kon word. Voorsitter Kgomotso Ramolobeng sê die syfers dui op ernstige gapings in toesig- […]
# US president Donald Trump’s administration has imposed sanctions on International Criminal Court president Tomoko Akane and senior trial lawyer Abdoulaye Seye. This brings to eleven the ICC officials sanctioned by the administration. US Secretary of State Marco Rubio has accused the two of directly engaging in efforts to investigate, arrest, detain, or prosecute officials […]
# Parliament’s portfolio committee on Correctional Services raised the alarm over prison death reporting failures after learning that only 54.5-percent of unnatural deaths and 51.59-percent of natural deaths in custody could be confirmed during the first quarter of the current financial year. Chairperson Kgomotso Ramolobeng says the figures point to serious oversight and administrative gaps. […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sy raadplegings-dokument oor die vernuwing van BTW bekendgestel en ‘n openbare raadplegingsproses begin om die land oor te skakel na ‘n digitale BTW-administrasiestelsel met bykans onmiddellike verwerking. Die diens stel ‘n aanlyn BTW-model voor wat e-fakturering en e-rapportering integreer om BTW-administrasie te herposisioneer, nakoming te vergemaklik en toesig te versterk. […]
# ‘n Elektrisiën van Kimberley in die Noord-Kaap, Andrew “Benji” Benjamin, is die wenner van MasterChef South Africa se sesde seisoen en het prysgeld van ‘n miljoen-rand losgeslaan. Die 40-jarige amateursjef het Candice Meth van Durban in ‘n spannende eindronde uitgestof. Benjamin, ‘n hoogspanning-elektrisiën, het kykers en beoordelaars beïndruk met sy kalm benadering en kookvernuf. […]
# Die Amerikaanse gesant, Jared Kushner, sê Hamas kan binnekort ontwapen, maar Amerika sal verdere Israelse militêre optrede in Gaza steun indien dit nie gebeur nie. Hy en die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het gister ooreengekom om twee werksgroepe te stig. Een sal fokus op ontwapening en verwydering van militêre infrastruktuur in Gaza, en […]
# The South African Revenue Service has released its value-added tax modernisation consultation paper, kicking off a public consultation process to transition the country toward a digital, near-real-time VAT administration system. SARS proposes an online VAT model that integrates e-invoicing and e-reporting to reposition VAT administration for the economy, make compliance easier and strengthen oversight. […]