# Die Stad Kaapstad sê damvlakke het met 12,4-persent gestyg tot 61,2-persent ná hierdie week se swaar reën. Waterverbruik het terselfdertyd afgeneem tot 831-miljoen liter per dag, vanaf 874 verlede week. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badoodien, sê die water in die damme moet hou tot hierdie tyd volgende jaar, aangesien die metro […]
# The Republican-led US House of Representatives has rejected a Democratic-led resolution to block president Donald Trump from taking military action against Iran without congressional approval. The house voted 212 to 212, meaning it failed because it needed a majority to pass. This is the third vote this year on an Iranian war powers resolution. […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika se produksiegroei moet beloon word met groter diplomasie en infrastruktuur-ondersteuning. Dit volg nadat die land Spanje amptelik verbygesteek het as grootste sitrus-uitvoerder, met 2,9-miljoen ton in 2025. Dit word toegeskryf aan Spaanse boere wat toenemend probeer aanpas by ingewikkelde klimaatstoestande. Die departement se woordvoerder, Joylene van […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says South Africa’s production growth must be met with intensified diplomacy and infrastructure support. This as the country has officially overtaken Spain as the world’s largest exporter of citrus by volume, with 2.9 million tons exported in 2025. This shift occurred as Spanish producers navigated increasingly complex climatic conditions. […]
# President Cyril Ramaphosa het twee adjunk-nasionale direkteure van Openbare Vervolging aangestel. Advokaat Chuma Mtengwane is aangestel by die Batebeslagleggingseenheid, en advokaat Nicolette Astraid Bell by die Nasionale Vervolgingsdienste. Ramaphosa sê hierdie aanstellings is om te verseker die Nasionale Vervolgingsgesag bly doeltreffend in die stryd teen misdaad en om openbare vertroue te verseker.
# Die Verenigde Nasies se Kinderfonds, UNICEF, sê minstens 59 kinders is vermoedelik die afgelope week in Libanon dood of beseer. Die skietstilstand wat verlede maand aangekondig is, het nie daarin geslaag om die oorlog tussen Israel en Hizbollah te beëindig nie. Libanon se Openbare Gesondheidsnood-bedryfsentrum sê minstens 33 mense, insluitend vroue en kinders, is […]
# Die Wes-Kaapse regering sê die N1 is heropen in die Kaapse Wynland na storm-ontwrigting, maar erge vertragings word steeds verwag omdat net een rigting op ‘n keer moontlik is. Woordvoerder Regan Thaw sê die padagentskap, SANRAL, het onverpoosd gewerk om die roete tussen Worcester en die Paarl toeganklik te maak. Verkeerbeheer is ingestel, met […]
# Die Stad Kaapstad sê sy elektrisiteitspanne het sedert Maandag op meer as ses-duisend diensversoeke reageer weens die dodelike storm wat die metro geteister het. Hulle het meer as 10-duisend-800 diensversoeke van reg oor die metro ontvang weens stormskade aan elektrisiteit-infrastruktuur. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê al is die storm verby, gee spanne […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed two deputy national directors of Public Prosecutions. Advocate Chuma Mtengwane has been appointed at the Asset Forfeiture Unit, while advocate Nicolette Astraid Bell is the new deputy for National Prosecutions Services. Ramaphosa says these appointments are part of ensuring that the National Prosecuting Authority remains effective in the fight […]