# Rugby: Sharks head coach JP Pietersen says he is proud of the effort shown by his players, despite being thrashed 54-0 by a formidable All Blacks side in Durban last night. The hosts, with some young players in the squad, approached the match with an attacking mindset despite being in the early stages of their […]
# Die vakverbond SAFTU sê werkloosheid vernietig mense se potensiaal, vererger armoede en veroorsaak maatskaplike krisisse. Die werkloosheidskoers het in die tweede kwartaal tot 33,6-persent gestyg teenoor 32,7-persent in die eerste kwartaal. Volgens die kwartaallikse arbeidsmagopname het die getal werklose mense met 345-duisend toegeneem tot 8,5-miljoen. Asive Dyani van SAFTU sê die land se ekonomiese […]
# Union federation SAFTU says mass unemployment destroys human potential, deepens poverty, and drives social crises. The unemployment rate rose to 33.6-percent in the second quarter, from 32.7-percent in the first. According to the latest quarterly labour force survey, there was an increase of 345-thousand unemployed persons to 8.5-million. SAFTU’s Asive Dyani says the country’s […]
# The Congress of the People is calling on the Government of National Unity to declare unemployment a national disaster and introduce an urgent jobs and youth employment programme. The call follows a rise in South Africa’s official unemployment rate to 33.6-percent in the second quarter of 2026, up from 32.7-percent. COPE wants the government […]
# Die Congress of the People doen ‘n beroep op die Regering van Nasionale Eenheid om werkloosheid tot ‘n nasionale ramp te verklaar en ‘n dringende werk- en jeugindiensnemingsprogram in te stel. Die oproep volg nadat die land se amptelike werkloosheidsyfer in die tweede kwartaal van 2026 tot 33,6-persent gestyg het, vergeleke met die vorige […]
# Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid prys wetstoepassingsagentskappe wat betrokke was in die ondersoek na die naweek se skietvoorval in Reigerpark. ‘n Persoon van belang is gister vir ondervraging ingeneem in verband met die moord op twee lede van die Teen-bende-eenheid en twee burgerlikes. Die komitee se voorsitter, Bandile Masuku, sê dis veral […]
# Die verloofde van ‘n swanger Suid-Afrikaanse vrou, Nqobile Malangeni, bepleit haar vrylating nadat Amerikaanse immigrasie-owerhede haar op 30 Julie in Las Vegas aangekeer het. Die Amerikaanse Agentskap vir Immigrasie- en Doeane-afdwinging sê sy het haar visumvoorwaardes oortree deur langer aan te bly as wat toegelaat is en is onderhewig aan ‘n finale uitsettingsbevel. Haar […]
# The fiancé of pregnant South African woman Nqobile Malangeni is pleading for her release after she was detained by US immigration authorities in Las Vegas. She remains in custody after being detained on 30 July while preparing to fly to Connecticut. US Immigration and Customs Enforcement says Malangeni overstayed her stay and is subject […]
# Die regering waarsku die publiek om waaksaam te bly en uiters versigtig te wees terwyl gure winterweer wydverspreid voorkom, insluitend swaar sneeu-neerslae, ysige toestande, reën en sterk wind. Talle paaie is reeds gesluit en ontwrigting weens sneeu en reën is in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal aangemeld. Die regering se woordvoerder, William Baloyi, sê die […]