Skip to content

Nasionale Rampbestuursentrum koördineer reaksie in gebiede wat deur gure winterweer geraak is [KLANK]

# Die regering waarsku die publiek om waaksaam te bly en uiters versigtig te wees terwyl gure winterweer wydverspreid voorkom, insluitend swaar sneeu-neerslae, ysige toestande, reën en sterk wind. Talle paaie is reeds gesluit en ontwrigting weens sneeu en reën is in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal aangemeld. Die regering se woordvoerder, William Baloyi, sê die Nasionale Rampbestuursentrum hou die situasie dop en koördineer hulpverlening in die betrokke gebiede:

ENG BaloyiONCaution