Skip to content

SAFTU sê Suid-Afrika se ekonomiese beleid het weereens die werkersklas in die steek gelaat [KLANK]

# Die vakverbond SAFTU sê werkloosheid vernietig mense se potensiaal, vererger armoede en veroorsaak maatskaplike krisisse. Die werkloosheidskoers het in die tweede kwartaal tot 33,6-persent gestyg teenoor 32,7-persent in die eerste kwartaal. Volgens die kwartaallikse arbeidsmagopname het die getal werklose mense met 345-duisend toegeneem tot 8,5-miljoen. Asive Dyani van SAFTU sê die land se ekonomiese beleid het die werkersklas weereens in die steek gelaat:

ENG DyaniONMassUnemployment