# Rugby: Owen Farrell gaan môre die Britse en Ierse Leeus aanvoer teen ‘n Eerste Nasies- en Pasifika-vyftiental in Melbourne. Dit is die gewese Engelse kaptein se eerste verskyning in ‘n opdrafspan op die toer. Hy lei ‘n span wat die Walliese kragman Jac Morgan en die huidige Engelse kaptein, Jamie George, insluit. Alex Mitchell […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering het deur Operasie Vulindlela aansienlike vordering gemaak om die weg te baan vir vinniger, insluitende en volhoubare groei en werkskepping. Operasie Vulindlela is ʼn regeringsinisiatief om vordering in ekonomiese hervorming te versnel. Die president sê in sy weeklikse nuusbrief vordering is gemaak in plaaslike regering, energievoorsiening, spoorweë en […]
# In a latest survey, 55-percent of Americans say president Donald Trump has gone too far when it comes to deporting immigrants living in the US illegally. This is according to a new CNN poll. According to reports, most immigrants taken into custody between last October and May had no serious criminal convictions. Meanwhile, 46-percent […]
# President Cyril Ramaphosa says that through Operation Vulindlela, government has made significant progress in opening the way to more rapid, inclusive and sustainable growth and job creation. Operation Vulindlela is a government-wide initiative to accelerate progress on economic reform. In his weekly newsletter, the president says progress has been made in local government, energy […]
# Rugby: Owen Farrell will captain the British and Irish Lions against a First Nations and Pasifika 15-side in Melbourne tomorrow. This is the first start of the tour for the former England captain, who leads a side featuring Welsh powerhouse Jac Morgan, as well as current England captain and call-up Jamie George. Alex Mitchell […]
# ActionSA in Gauteng eis die onmiddellike ontplooiing van gespesialiseerde misdaadintelligensiespanne in Olievenhoutbosch. Dit volg nadat ses mense Vrydagaand by ʼn taverne in die Choba-plakkerskamp doodgeskiet is. Die skietery hou volgens berigte verband met ʼn bendeoorlog tussen burgers van Lesotho en Mosambiek. ActionSA se woordvoerder, Zwelithini Mtshali, sê die tragedie is ʼn duidelike teken van […]
# ActionSA in Gauteng is demanding the immediate deployment of specialised crime intelligence teams to Olievenhoutbosch. This follows the killing of six people at a tavern in Choba informal settlement on Friday night. The shooting is believed to have stemmed from a gang turf war between Lesotho and Mozambican nationals. ActionSA’s spokesperson, Zwelithini Mtshali, says […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die MK-party van Jacob Zuma stel onrealistiese eise omdat hulle weet hulle staan voor ernstige uitdagings en hoop om iets uit die proses te wen. Die Mk-party het Vrydag ‘n optog na die Uniegebou in Pretoria gehou waar hulle aangedring het op die bedanking van president […]
# Boks: Oleksandr Usyk het sy plek as een van boks se grootstes verder bevestig deur Daniel Dubois in die vyfde ronde te te wen, en ‘n twee-malige onbetwiste swaargewigkampioen te word. Die Oekraïner het ‘n boksmeesterklas aangebied voor 90-duisend geesdriftiges by Wembley Stadion. Dubois se drome om die eerste Brit te word wat die gewigsafdeling […]